10 likes | 330 Views
2010. Mei. Maandag. Dinsdag. Woensdag. Donderdag. Vrydag. Saterdag. Sondag. 1. 2. Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin.
E N D
2010 Mei Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Soek na woorde wat met ‘n v begin. Skryf hulle neer. 3 9 4 5 6 7 8 Sorteer jou v-woorde: Bv. vinnige goed, diere, vrugte, ver-, vlieënde dinge… Moedersdag. Lees jou f-woorde vir ‘n maat. Kies 3 woorde. Verduidelik wat dit beteken. Skryf soveel woorde as moontlik neer wat met ‘n f eindig. Soek na woorde wat met ‘n f begin. Skryf hulle neer. Soek woorde in ou tydskrifopskrifte wat met ‘n be-, ge- of ver- begin. Plak hulle in jou boek. 16 10 Maak sinne met 2 be-, 2 ge- en 2 ver- woorde. Ruil jou boek met ‘n maat. Lees mekaar se sinne. 11 12 13 14 15 23 17 Stal al die ng-stories uit. Lees jou maats se stories. Hoeveel woorde ken jy wat ‘n ng-klank in het? Vra vir Mamma en Pappa om te help met jou lysie. Soek nk-woorde in ou tydskrifte of koerante. Vertel jou maat wat die woorde beteken. 18 19 20 21 22 Skryf ‘n rympie met enige nk-woorde. Lees dit vir Juffrou. Skryf ‘n storie met jou ng-woorde daarin. Wat van ‘n storie oor ‘n lang slang met ‘n kring op sy wang? Hoeveel rm en lm woorde kan jy kry? Dink aan 5 woorde wat op f eindig en wat ‘n -we in die meervoude kry. Maak ‘n lysie. 24 25 30 26 27 Dink aan 8 woorde wat ‘n s in die meervoude kry. Kan jy sinne met die woorde skryf? 28 29 Dink aan 8 KVK*-woorde wat in meervoude kan verander. Kan jy die meervoude skryf? KVK*-woorde = Konsonant, Vokaal, Konsonant of Medeklinker, Klinker, Medeklinker Bv. kat - katte Maak spogsinne met jou rm en lm woorde. Lees al jou meervoudsinne. 31