110 likes | 273 Views
Bewerings / veronderstellings en teenvoorbeelde. Les 20. Uitkoms 1 – 5 . Die wetenskaplike proses : Waarneming bv jy neem ‘n patroon waar soos
E N D
Uitkoms 1 – 5 • Die wetenskaplikeproses: • Waarnemingbvjyneem ‘n patroonwaarsoos • Op grond van hierdiewaarnemingmaakjy ‘n veronderstelling / beweringbv “Wanneerjy ‘n getalkwadreer, is die resultaataltydgroter as die getalwaarmeejy begin het”
Uitkoms 1 – 5 (vervolg) • Veralgemening van veronderstellingbv • Enigeteenvoorbeeldmaakjouveronderstellingvalsbv • Ditbetekenonsmoetteruggaanna die “tekenbord” en ondersoekwatonskanveranderomstellingwaartemaak
Vraag 1 • Kykna die volgendepatroon: • A) Voegnog 2 rye aan die einde van die patroon by:
Vraag 1 (vervolg) • B) Maak ‘n veronderstellingoorhierdiepatroon in woorde: • As jy ‘n getalkwadreer en dieselfdegetaldaarbytel, gee ditdieselfderesultaat as wanneerjy die volgendegetalkwadreer en daardiegetalaftrek • C) Veralgemeenjouveronderstellingvirhierdiepatroon:
Vraag 1 (vervolg) • D) Bewysdatjouveronderstellingwaar is: • Regterkant: = Linkerkant
Vraag 2 • Kykna die volgendepatroon: • A) Voegnog 2 rye aan die einde van die patroon by:
Vraag 2 (vervolg) • B) Maak ‘n veronderstellingoorhierdiepatroon in woorde: • As jy ‘n getalkwadreer en die kwadraat van die voorafgaandegetalaftrek, is ditgelykaan die som van die twee getalle • C) Veralgemeenjouveronderstellingvirhierdiepatroon:
Vraag 2 (vervolg) • D) Bewysdatjouveronderstellingwaar is: • Linkerkant: Regterkant = Linkerkant = Regterkant
Huiswerk • Einde van hoofstukproblemebl 106 no 7 • Wenk: ‘n 2-syfer getalbestaanuitene en tiene • 72 in uitgebreidenotasie is bv10(7) + 2