100 likes | 1.65k Views
‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus … Epistemologie van water = ‘n studie van water (die verwoestende krag van water). Hoe ontstaan ‘n tsunami?. Die gedig het 3 sinne. Sin 1 : Die gietende reën, stormwind en weerligstrale
E N D
‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus … Epistemologie van water = ‘n studie van water (die verwoestende krag van water)
Die gedig het 3 sinne • Sin 1: Die gietende reën, stormwind en weerligstrale • Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere • Sin 3: Als wat ronddryf in die water, mense op vlotte, ontbindende lyke wat ronddryf
Sin 1: Die gietende reën, stormwind en weerligstrale Gietende reën skeef gearseer Die lug was getint in vuur= kleure, wat die wolke in repe (stroke) skeur en verfladder Bliksemskigte = bliksemstrale
Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere
Sin 3: Als wat ronddryf in die water:puin, mense op vlotte, ontbindende lyke Die brandertoppe was besaai van tafels, katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, kateders, kroegtoonbanke …
Die peupel mans en vrouens (vare en moere) vlug met kind en kraai (met als wat hul oorhet) Mense is saamgeflans op vlotte/enige ding wat kan dryf
Mense op vlotte skree, huil, verwyt, is lamgeslaan… … die waters laat rol laat rol laat rol het … glinsterende groen lyke van die verdrinktes, ‘n mompeling van dooie vleis weer en weer en weer …