E N D
19 Februarie 2014 Raakstilsaam met NG Bergsig
Julle kan op God vertrou, omdat julle gesien het wat Hy vir Jesus gedoen het. Hy het Jesus uit die dood opgewek en aan Hom eer en baie hoë status gegee. Net God kan dit doen. Julle kan God dus vertrou. Julle kan maar seker weet dat Hy dit alles iewers in die toekoms ook met julle sal doen.1 Petrus 1:21 (Boodskap) Lectio Luister na God se Woord
WIE is tot die onmoontlike instaat? Meditatio Laat God se Woord insink
Wat in jou lewe lyk onmoontlik?Sê dit vir God!Wat kan jy doen?Sê vir God wat jy voor Hom neersit! Oratio Sê vir God wat jy hoor
Intersessie Bid spesifiek vir… *Die swaarkry en seer in ons gemeenskap *Die beskerming van die huwelike in ons dorp *Nogsteeds vir uitkoms met die arbeidskrisis en onsekerheid in ons dorp
Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, watvolg. Indienjyhulle ken maak asb. met hullekontak. Bid ookvirandermense waarvanjyweet. Gebedsversoeke
Gebedslys TannieGustaJoubert se dogter, Grace Christa Lourens se kleindogter, Ilane OomWillie Pretorius Corrie & Johannes (Elsa) Jerry de Villiers TannieMiemieStrydom HannetjieRaubenheimer Gert & Corna Nel, Louise en baba
TannieLien Brittz RinaWyman Ds. Jan van Breda Estee de Beer (ma- Corlia) OomDoeksHuman Tannie Susie du Preez SakkieSchoombee EduSteyn (Ma - Ivy) JanesBeukes (Ma - Lizette) Jan Scheepers
Dion Wheeler (Martie) SkalkLouw Susan Vermaak Carel Robinson Simon Vets BokkieHaasbroek Hospitaal Pretoria Peglarae Belinda BlomOom Willie Pavier
Dat God ons tot nou toe beskermDat ons in Jesus verlos isDat ons God kan vertrou Vir iets spesiaal in jou lewe... Sêdankie…
Doxa Eer God vir Wie Hy is! Julle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe. 1 Petrus 2:25