350 likes | 3.87k Views
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin . G = alle werkwoorde ( selfstandig ; hulpwerkwoorde & koppelwwe . Dit is die woorde wat aksie / handeling aandui . Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin .
E N D
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin. G = allewerkwoorde ( selfstandig; hulpwerkwoorde & koppelwwe. Dit is die woordewataksie/handelingaandui. Die sterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin. 2. Onderwerp= wie/wat + g. wievoer die handelinguit. bestaanuit: selfstandigenaamwoord/ lw. + selfstandigenaamwoord/ vnw. + selfstandigenaamwoord Diesterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin.
3. Voorwerp= wat/wie +g+o/w ditwaarop die aksieuitgevoer word. bestaanuit: selfstandigenaamwoord/ lw. + selfstandigenaamwoord/ vnw. + selfstandigenaamwoord Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hard in die tuin. 4.Byvoeglikebepaling= vertel my meer van die onderwerp + voorwerp staanrondom my onderwerp en voorwerp Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hard in die tuin. 5. Bywoordelikebepaling = vertel my WAAR;WANNEER en HOE die aksiegedoen is. Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hardin die tuin WANNEER. HOE WAAR
Die vrou met die rooi hare sal in die oggendheerlikeontbyteet. • Die gawe en vriendelikevrou het in die apteek ‘n kleinlipstiffievinniggegaps. • Sal die vriendelikedogter met die mooiglimlag die stadigeoutannie met die kierienou help? • SINSUITBREIDING • Eet die broodjie. • Brei die bostaande sin uit met ‘n onderwerp. • Eetdie broodjie. • g v/w • Ontleedeers die sin. • Nouvrajyjouvraag: Wieeet? – Die seun/My broer/Theuns • Die seun/My broer/Theunseetdie broodjie • 2. Brei die sin uit met ‘n byvoeglikebepaling> • ‘n Byvoeglikebepalingvertel my meer van die o/w of v/w • Die mooiseun/My stoutbroer/Theunsmet die swart hare eetdie broodjie/ • Die seun/My broer/Theunseetdielekkerbroodjiemet blaarslaai.
Die seun/My broer/Theunseetdie broodjie. • 3. Brei die sin uit met ‘n bywoordelikebepaling van tyd, plek en • manier. • HOE eethy? WANNEERWAAR • eethy? eethy? • Vir ‘n bywoordelikebepalingvrajy die 3 vrae. • Die seun/My broer/Theunseetelkeoggenddie broodjiegulsigin die bed. • Drafvinnig! • Brei die sin uit met ‘n onderwerp. • Brei die sin uit met ‘n voorwerp. • Brei die onderwerpuit met ‘n byvoeglikebepaling • Brei die gesegdeuit met ‘n bywoordelikebepaling van tyd en plek.