260 likes | 683 Views
WAT IS REKENAARKUNDE (COMPUTING)?. WAT IS REKENAARKUNDE?. Proses van benutting van rekenaartegnologie om ‘n taak te voltooi . Rekenaarkunde kan rekenaarhardeware insluit . Dit kan sagteware insluit . ‘n Rekenaarstelsel moet betrokke wees.
E N D
WAT IS REKENAARKUNDE (COMPUTING)? OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAT IS REKENAARKUNDE? • Proses van benutting van rekenaartegnologieom ‘n taaktevoltooi. • Rekenaarkundekanrekenaarhardewareinsluit. • Dit kansagtewareinsluit. • ‘n Rekenaarstelselmoetbetrokke wees. • Meesteindividuegebruikdaaglikevorm van rekenaarkunde: • gebruikdebietkaart • stuur ‘n e-pos • gebruikselfoon. Keerterugna Skyfie1 en beskou dieprentjiesweer! http://www.businessdictionary.com/definition/computing.html#ixzz1t9FBwVOd OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAT IS WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE? • Wolkrekenaarkunde is: • Internetgebaseer (cloud) en • gebruik van rekenaartegnologie. • Wolkrekenaarkunde is nietegnologienie - dit is ‘n konsep vir die gebruik van tegnologie. • Verteenwoordigkonsep van verspreiderekenaakunde. • IT-maatskappyefokus op geïntegreerde web-dienste en skep kragtigerekenaarbronne. • Diékragtigerekenaarbronneverteenwoordig die ‘wolk’ waarvan ons praat. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE (VERVOLG) • Wolkrekenaarkunde – aksie van benuttingvan ’n netwerk. • Diénetwerk is gewoonlik die Internet. • Internet word gebruikominligtingtestooren die gebruikerkantoegangkry tot die inligting van netwerktoestelleaf. • Moeniebekommerdweesdatlêerslegs van hardeskyf van jourekenaarsalkanoopmaaknie. • Deur Die Wolktegebruik, kanjyenige van jouinligtingwatjyopgelaai het vanafenigeplek met Internettoegangbereik. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE (VERVOLG) • Deurmiddel van netwerktoestelle– skootrekenaars, tafelbladrekenaars, tablette, slimfone – benutwolkrekenaarkunde. • Toegangkanverkry word tot blogs, dokumente, gesels (chat), e-pos, foto’s, aanbiedinge, calenders, om-te-doenlysies, sigblaaie, adresboeke, musiek, speletjies, boekmerke. • Soosjyaangaanomjoupersoonlikewolkteskep en ominligtingdaarbytevoeg. Sal toestelle van jou leer en salditbeter in joubehoeftesvoorsien. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
SAMEVATTING – WOLK REKENAARKUNDE • Reeks dienste – laataanlynstoor toe. • Moontlikomallepersoonlikedigitaleinligting in die Internetwolktestoor (aanlynstoor). • Enigiets van dokumente en e-posse tot foto’s en musiekkanaanlyngestoor word. • Niebeperk tot sekererekenaarofligging. • Krytoegang tot data van enige Internet-gekoppeldetoestel. • Wolkrekenaarkunde so genoem – toegang tot inligting word in die ‘wolke’ gevind. • Verwagnie van gebruikerom op spesifiekeplekteweesomtoegangteverkrynie. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAAR OM DATA AANLYN TE STOOR? Hoe kanek my data in die wolklaai? • Just Cloud Onbeperktestoor – geenbeperking op hoeveel data en media watgestoor kan word nie. – geenjaarliksekontrakvereis. • You Sendit Ondersteunonbeperktestoor, maklik omtegebruik, toegang tot lêers van virtueelenigeinternetkonneksie. Maksimumlêergroottewatgelaaikan word – 2 GB. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAAR OM DATA AANLYN TE STOOR? (VERVOLG0 • Dropbox • Redigeerbaar van enigeplek • Webblaaierbenodig. • Dokumente, sigblaaie en aanbiedingsveiligaanlyngestoor. • GoogleDocx • Skep, redigeer en laaivinnig op. • Voerbestaandedokumente, sigblaaie en aanbiedings of skep nuwes van begin af. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
SIT OP JULLE DINKHOEDE! • Noemenige 3 voordeleverbondeaan WOLK (CLOUD) rekenaarkunde. • Noemenige 3 nadeleverbondeaan WOLK (CLOUD) rekenaarkunde. (SKRYF DIT IN JULLE WERKSBOEKE NEER!) OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
MEER VOOR- EN NADELE VAN WOLK REKENAARKUNDE SLEUTEL - voordele - nadele Skaal en koste Inskakel Sekuriteit Keuse en vlugheid Ingeboudebestuursver- andering Te min kontrole Argitektuur vir volgende generasie Betroubaarheid OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAT SAL GEBRUIKER BENODIG OM INLIGTING UIT DIE WOLK TE HERROEP? • Gebruikersalslegsvolgende benodigomtoegang tot inligting in wolkteverkry: • Internetkonneksie; • Webblaaier; • Skootrekenaar of anderrekenaartoestel Hoe kanek my data uit die wolkherroep? OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WOLK REKENAARKUNDE ILLUSTRASIES OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WOLK REKENAARKUNDE ILLUSTRASIES OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
ONS VERSTAAN WAT WOLK REKENAARKUNDE IS! OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
RUIT (GRID) REKENAARKUNDE Ekverstaanwatwolk rekenaarkunde is, maar nouverstaaneknie watruitrekenaarkunde is nie! OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAT IS RUIT (GRID) REKENAARKUNDE? • Bestaangewoonlikuiteenhoofrekenaar. • Dit verspreiinligting en take nagroeperekenaars in netwerkomalgemenedoeltebereik. • Ruitrekenaarkunde is rekenaar- stelselswat inter-gekonnekteer is waarmasjienedieselfdebronne gebruik. • Parallelleverwerkingsargitektuur. Jy salverstaanwatruitrekenaarkunde is as jy die illustrasie op die volgendeskyfiebestudeer. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
RUIT REKENAARKUNDE ILLUSTRASIE All e rekenaarsgebruikdieselfdebronne Gebruiker Parallelleverwerkingsargitektuur RUIT (GRID) BEDIENER Neemkennis van die inter-konneksie van die rekenaars Netwerk Ruit(Grid) kliënte OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
WAT IS RUIT (GRID) REKENAARKUNDE? (VERVOLG) • SVE bronneoorhelenetwerkverdeel. • Allemasjienewat as eengrootsuperrekenaarfunksioneer, word ‘n ruit(grid) genoem. • Deelrekenaarkragen datastoorkapasiteitoor die Internet. • Ruitrekenaarkundemaakgrootbydraes tot wetenskaplikenavorsing, help wetenskaplikesoorwêreldom data teontleed. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
TYD OM TE DINK! • Kom ons hou ‘n dinkskrum! Waarsienjy RUIT REKENAARKUNDE in elk van die volgendeillustrasies? HOE RUIT REKENAARKUNDE WERK Kontrole node OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
TYD OM TE DINK! (VERVOLG) OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
RUIT REKENAARKUNDE: VOORDELE • Los groter, meerkomplekseprobleme in kortertyd op. • Maklikerom met anderorganisasiessaamtewerk. • Maakbetergebruik van bestaandehardeware. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
RUIT REKENAARKUNDE: NADELE • Ruitsagteware en standaardeontwikkel nog steeds. • Leerkurweomte begin. • Nie inter-aktiewewerkverskaffing. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
VERSKIL TUSSEN RUIT REKENAARKUNDE EN WêRELDWYE WEB • Ruitrekenaarkundegebruik Internet om ons te help omrekenaarkragtedeel. • Web gebruik Internet om ons te help 0m inligtingtedeel. OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
VERSKIL TUSSEN WOLK REKENAAR-KUNDE EN RUIT REKENAARKUNDE • Wolkrekenaarkunde en ruitrekenaarkunde is twee verskillendemanierewaaroprekenaarkundegedoen word. • Wolkrekenaarkunde – dienste op Internet gebruikeerder as die van lokalestelsel. • Ruitrekenaarkundegaanoorverdeling van take tussen ‘n aantalrekenaars. http://www.differencebetween.com/difference-between-cloud-computing-and-grid-computing/#ixzz1tFAnhHsz OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
DIE EINDE DIE EINDE DIE EINDE OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
http://www.google.co.za/search?rlz=1T4SKPT_enZA451ZA451&q=cloud%20computing&gs_upl=0l0l1l872297lllllllllll0&um=1&ie=UTF-8&hl=en&tbm=isch&source=og&sa=N&tab=wi&ei=6dOZT8KCGY_KtAbs_NDmAQhttp://www.google.co.za/search?rlz=1T4SKPT_enZA451ZA451&q=cloud%20computing&gs_upl=0l0l1l872297lllllllllll0&um=1&ie=UTF-8&hl=en&tbm=isch&source=og&sa=N&tab=wi&ei=6dOZT8KCGY_KtAbs_NDmAQ OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12