30 likes | 177 Views
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013. Krisis in die Onderwys. Meer as 80% skole is disfunksioneel Meerderheid van graad 6 leerlinge toets minder as 35% vir geletterdheid en gesyferdheid . Internasionaal toets Suid Afrikaanse skole die slegste vir wetenskap en wiskunde .
E N D
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013
Krisis in die Onderwys • Meer as 80% skole is disfunksioneel • Meerderheidvan graad 6 leerlingetoets minder as 35% vir geletterdheid en gesyferdheid. • InternasionaaltoetsSuidAfrikaanseskole die slegste vir wetenskap en wiskunde. • ‘n Derde van matrieksdruip, minder as eenuitvierkrymeer as 50%. • Standaardedaal, 40% eerstejaarstudentedruip, 56% studentekryna 5 jaarniegraad. • Lei tot werkloosheid, armoede, misdaad. • ’n Groter wordende moraliteitsprobleem in onderwys.
Waarvoor moet ons bid? • Die ministers van Onderwys, plaaslike onderwys-strukture. • Dankbaarheid vir uitstekende skoolhoofde en onderwysers, dosente, ouers en leerders. • Plaaslike skole, skoolhoofde, beheerliggame, onderwysers, ouers en leerders. • ʼn Fokus vir ʼn eie gemeentelike betrokkenheid by skole. • Vir jongmense om die onderwys as roeping te sien • Voorbidding vir werklose jongmense