60 likes | 423 Views
Identifiseer en pas jou eie leerstyl toe. ʼn Leerstyl is die manier waarop jy leer en inligting onthou. Aktiwiteit 1. Uitslae. Vasvra “ A ” = Visuele Vasvra “ B ” = Ouditiewe Vasvra “ C ” = Spierbewustheidsleerder Vasvra “ D ” = Lees en Skryf.
E N D
Uitslae • Vasvra “A” = Visuele • Vasvra “B” = Ouditiewe • Vasvra “C” = Spierbewustheidsleerder • Vasvra “D” = Lees en Skryf
Watterleerstyl het die meesteregmerkies??? Ek het ontdekdatekhoofsaaklik ʼn _____________ leerder is. Ek is ook ʼn ______________ leerder.
Pas joueiestudiestyl toe • Kies ʼn bladsyuit ʼn handboekwatjyvir ʼn toetsmoet leer. • Gebruikjoustudiestyl en jou L.O boek. • Skryf ʼn kortparagraafwaarinjyverduidelik hoe jy leer. Om hiermeete help, kanjy die inligtinggebruik in Kwartaal 1.