120 likes | 361 Views
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT Adv Hanlie Linde mm@bergmun.org.za. Sektorale gesprek tussen vennote in Sosiale Ontwikkeling. Voorgestelde agenda vir gesprek. Verwelkoming deur Munisipale Bestuurder Voorstelling van vennote Aanbieding : Statistiek SA ( nuutste stats)
E N D
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT Adv Hanlie Linde mm@bergmun.org.za Sektoralegesprektussenvennotein SosialeOntwikkeling
Voorgestelde agenda vir gesprek • VerwelkomingdeurMunisipaleBestuurder • Voorstelling van vennote • Aanbieding: Statistiek SA (nuutste stats) • NasionaleOntwikkelings Plan (van toepassing op sektor) • IDP en sektoraleoplossingsvirkwessiesin ons area • Pad vorentoe
Verwelkoming Ander sektore: Veiligheid en sekuriteit; Toerisme; Omgewing en Klimaatsverandering; Gesondheid; Media/Kommunikasie en Ander, bv: Dierewelsyn
2. Voorstelling van vennote • Aan jou tafel: deel met mekaar wie jy is, wat jy doen en hoe jy jouself betrokke sien by Sosiale Ontwikkeling • Nomineer twee persone aan die tafel om na die tafel kloksgewys van hulle te beweeg • Herhaal die voorstelling • Enige sambreel organisasies in ons area?
3. STATS SA • Vanessa Mostert • Nuutste statistieke van 2011. Vrygestel in November 2012.
4. Nasionale Ontwikkelings Plan • President Zuma het NasionaleBeplanningskommissie in Mei 2010 aangestelom ‘n visie en nasionale plan saamtestel. • Kommissie – adviserendeliggaam van 26 mense (experts) buiteregering. • DiagnostieseVerslagvrygestel in Junie 2011 – identifiseer 9 kern uitdagings: • Te min mense in SA werk • Kwaliteit van opvoeding is telaag • Infrastruktuurswakgeplaas, swakonderhou en te min • Ruimtelikeverdeeldheidbelemmerontwikkeling • Ekonomie is onvolhoubaarhulpbronintensief • Openbaregesondheid is ontoereikend en van swakgehalte • Publiekedienste is oneweredigversprei en van swakgehalte • Vlakke van korrupsie is hoog • Suid-Afrika is steeds ‘n verdeeldegemeenskap.
4. NDP (vervolg) 4. Wye konsultasie in alle sektore 5. Nasionale Plan vrygestel in November 2011 – vier temas bygevoeg naamlik landelike ekonomie, sosiale beskerming, streeks en wereldaangeleenthede en veiligheid 6. Implementeer! Alle provinsies in kompetisie oor wie dit die vinnigste gaan implementeer 7. Alle Munisipaliteite in die land belyn hul GOP’s om NDP te ondersteun. Afskrif van NDP elektronies beskikbaar by www.bergmun.org.za
5. IDP en oplossings • Integrated Development Plan (IDP ) (GOP) • 2012 – 2017 goedgekeur deur Raad op 24 Mei 2012 • Word jaarliks opgedateer met insette van die publiek (sektore, wyke, individue ens) • Ses oorhoofse doelstellings: (sien volgende skyfie) • Wat kan die sosiale ontwikkelingsektor hieraan doen?
Goals of Bergrivier Municipality • A financial viable and sustainable Municipality that provides an enabling environment for the development of the Bergrivier economy • A quality living environment for all residents that is conducive to development and investment • An effectively managed institution that renders effective and efficient services • A well-managed built environment that is in harmony with the natural environment • A safe, healthy and secure environment • An environment that is conducive to the wellbeing and development of our community
6. Pad vorentoe • Sosiale netwerke binne elke sektor wat hulself dryf • Munisipaliteit vergader gereeld met verteenwoordigers van elke sektor • Momentum sodra almal in dieselfde rigting beweeg • Saam is ons altyd beter!