200 likes | 395 Views
Inhoud van gesprek. Gr 12-uitslae 2012 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Akademiese program Samestelling van Punte Winterskool Voogbeleid Dissipline Wat word van u as ouer verwag? Matriekafskeid Matriekvakansies. Vertrekpunt met Gr 12’s.
E N D
Inhoud van gesprek • Gr 12-uitslae 2012 • Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders • Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar • Akademiese program • Samestelling van Punte • Winterskool • Voogbeleid • Dissipline • Wat word van u as ouer verwag? • Matriekafskeid • Matriekvakansies
Vertrekpunt met Gr 12’s • Hanteer gr 12-leerders as volwassenes • Glo en vertrou hulle • ‘n Finale geleentheid om af te rond vir eindeksamen • Volgehoue harde werk die sleutel tot sukses
Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar: • Leerders voel hulle het uiteindelik die finale • fase bereik • (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) • Hulle kry gou reuse verrassings • Die eise is anders • Veranderde eise verg aanpassings • Tydbestuur • Bepaal prioriteite
Sommige sukkel met die aanpassing • Veroorsaak bose kringloop: • Teleurstelling • Moedeloos • Belangeloos • Ongemotiveerd • Ander probleme
Sommige leerders volg verkeerde • ontvlugtings-metodes • Verander vakke • Los skoolwerk vir later • Kunsmatige plesier • Wegbly / wegloop by skool • Hou ander leerders uit werk
Fout word gewoonlik op ‘n ander plek • of by iemand anders gesoek. • Standaard van onderrig • Onderwyser is mislik • Gehalte van toetse • Moeilike rooster
GEVOLG: Die agterstandwatopgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. • OPLOSSING: • Besteroete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreekditaan. • Fokus op ditwaaroorjybeheer het. • Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weetwattereise die Gr 12’s moetontmoet.
Waakveral teen wanopvattingssoos: • As die kind swakdoen, moethy/syophou met sport • Naweke en vakansies is niksdoentyd • Ekmors my tyd, want die matrieksertifikaat is nikswerdnie.
Waak teen valsinformasie • Bloktyd • Doenniks by skoolnie • Hoof sêonskan by die huisbly • “40 days” • Belangrik: • Indiendaarenigeafwyking is van die normaleskoolprogram, salditskriftelik met u gekommunikeer word. • Onsmoet die onderrigtyd van die opvoedersbeskerm, want daar word moeitegedoen.
Akademiese Program • Jaarbeplanner • 1ste kwartaal: 11 weke • 2 de kwartaal: 8 weke plus 3 wekeeksamen • 3 de kwartaal: 6 weke plus 4 wekeeksamen • 4 de kwartaal: 2 weke plus 5 wekeeksamen • Eksamens • 2 x mini-eksamen (Februarie – September) • 1 x Junie-eksamen • 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) • Eindeksamen: 23 Oktober 2013 tot 3 Desember 2013 • Belangrik • Opvoedersbepaal die tempo, standaard en werkwyse • Leerders het die verantwoordelikheidom by tebly. • Beperkafwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)
Samestelling van Punte • Samestelling van jaarpunt: • Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) • Klastoetse • Projekte • Klasdeelname • Tuiswerk • Mondelinge (Tale) • Prakties (Sivieletegnologie en Gasvryheidstudies) • Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. • Finale inskrywing: 9 Februarie 2013
Winterskool • 20 - 22 Junie 2013 • 10 – 12 Julie 2013 • Leerders bo 70% en onder 50% • Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)
Voogbeleid • Mnr. J. Hattinghvoog van Gr 12 • 1 stekwartaalonderhoud met elkeleerder. (Me. T. Lategan) • Identifisering van wanpresteerdersnaeksamen (opvolg – onderhoude) • Vangnette • Vakonderwyser • Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) • Opvoedkundigebegeleier (Me. T. Lategan)
Dissipline • Volgriglynesoos in gedragskodeuiteengesit • Probeerkonfrontasie met Gr 12’s vermy • Daarommoetleerderooksy/haarverantwoordelikheidnakom • Geen motors op skool- en koshuisterreintoegelaatnie • Eindeksamen: Parkeerterreinvoordogterskoshuis • Skoolbesoek • As gevolg van die akademieseeise is 100% skoolbesoeknoodsaaklik.
Wat word van u as ouer verwag? • Bly betrokke • Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding • Wees ‘n betrokke vennoot • Bepaal saam doelwitte en ondersteun • Behou lojaliteit teenoor die skool • Skep veilige omgewing vir u kind
Wenkeaan u as ouer: • Waak teen invloede van personewatniedieselfdedoelwittenastreefnie • Werkvirekstrainkomstekan lei tot botsing van belange • Laat u kind besef u vertrouhom/haar • Onthou: ‘n leerder met toekomsvisiepresteerbeter as diegenedaarsonder
Matriekafskeid • 27 Julie 2013 • Voorregvirmatrikulant • Finansies: R230 per matrikulant • Veiligheid van u kind. • Weetdat NHS homdistansieer van enigefunksiena die matriekafskeid • Bestuur die prosesnou al • Ouersmoetnieskroomomstandpunt in teneemnie.
Matriekvakansies • Ouersweetdat: • Die spanning van ‘n matriekjaargevolgdeurgeweldigevryheidna ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillikeeisaanonsjongmense is. • U as ouermoetnieonrealistieseakademieseeiseaankindersstel en dit met ‘n vakansie/voertuigprobeerbeloonnie.
Wenke • Neembesluite in belang van die veiligheid van u kind • Vermybesigepaaie en grootgroeperinge van jongmense • Behoorliketoesig • Vervoer
Slotgedagte • Matrikulant: • Hoërskool Nelspruit en jououers is daarvirraad en ondersteuning. • Die finale besluitlê in jouopgesluit • Benut die matriekjaaromgeleenthedevirsukses, virjouselfmoontliktemaak!