100 likes | 485 Views
Lukas 17: 5: “Toe het die apostels aan die Here gesê : Gee ons meer geloof . 6: En die Here sê : As julle geloof gehad het soos ‘n mosterdsaad , sou julle vir hierdie moerbeiboom sê : Word ontwortel en in die see geplant —en hy sou julle gehoorsaam wees .”. Johannes 14:12
E N D
Lukas 17: 5:“Toe het die apostelsaan die Here gesê: Gee onsmeergeloof. 6:En die Here sê: As jullegeloofgehad het soos ‘n mosterdsaad, soujullevirhierdiemoerbeiboomsê: Word ontwortel en in die see geplant—en hysoujullegehoorsaamwees.”
Johannes 14:12 Voorwaar, voorwaarEksêvirjulle, wie in My glo—die werkewatEkdoen, salhyookdoen; en hysalgroterwerkedoen as dit, omdatEkna my Vader gaan.
Lukas 8: 12:“Diélangs die pad is die hoorders. Daarnakom die duiwel en neem die woorduithulharteweg, sodathulleniesouglo en gered word nie.”
13:“En dié op die rots is hullewat die woord met blydskapontvangwanneerhulledithoor; en hulle het geenwortelnie, aangesienhulle net vir ‘n tydglo, en in die tyd van versoekingvalhulleaf.”
Mattheüs 21:21 Maar Jesus antwoord en sêvirhulle: VoorwaarEksêvirjulle, as jullegeloof het en nietwyfelnie, saljulleniealleendoenwat met die vyeboomgebeur het nie; maar al sêjulleookvirhierdie berg: Hefjou op en werpjou in die see—salditgebeur.
Johannes 20:29 Jesus sêvirhom: Omdatjy My gesien het, Thomas, het jygeglo; salig is die watniegesien het nie en tog geglo het
Markus 11:22 Jesus antwoord en sêvirhulle: Jullemoetgeloof in God hê
1 Korinthiërs 15: 14:“En as Christusnieopgewek is nie, dan is onspredikingvergeefs en vergeefsookjullegeloof; 17: en as Christusnieopgewek is nie, dan is jullegeloofnutteloos, dan is jullenog in jullesondes;”
1 Korinthiërs 2:5 “ sodatjullegeloofnie in wysheid van mensesoubestaannie, maar in die krag van God.”
Romeine 11:23 “ Maarookhullesal, as hullenie in die ongeloofblynie, ingeënt word; want God is magtigomhulleweer in teent.”