1 / 12

Hoofstuk 5 – G.s. motors

Hoofstuk 5 – G.s. motors. Die beginsel van werking van G.s. motors Teen-e.m.k. Wringkrag en meganiese drywing Versnelling van motors Spoedbeheer Motors onder las: Newe-, serie- en dubbelsluitmotors Ankerreaksie en kommutasiepole Basiese beginsels van veranderlike spoedbeheer

anthea
Download Presentation

Hoofstuk 5 – G.s. motors

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 5 – G.s. motors • Die beginsel van werking van G.s. motors • Teen-e.m.k. • Wringkrag en meganiese drywing • Versnelling van motors • Spoedbeheer • Motors onder las: Newe-, serie- en dubbelsluitmotors • Ankerreaksie en kommutasiepole • Basiese beginsels van veranderlike spoedbeheer Addisionele bronne: • Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.

  2. Teen-e.m.k. (5.1) • Teen-e.m.k. is die spanning wat geïnduseer word wanneer geleiers deur ’n magnetiese vloed beweeg en word gebruik wanneer die masjien as motor funksioneer. • Die verwysing na teen is ’n aanduiding dat dit teen die terminaalspanning werk.

  3. Wringkrag (Sen: 4.2.5, Wildi: 5.3) • Vanaf Lorentz se wet kan ons die volgende vergelyking aflei vir die krag wat op ’n geleier uitgeoefen word as gevolg van die stroom wat daardeur vloei in die teenwoordigheid van magnetiese vloed: • Vanaf hierdie vergelyking kan die volgende vergelyking vir die wringkrag afgelei word: • Let op dat die volgende vergelyking dan geld:

  4. Versnelling van motors (5.2) • Die versnelling van die motor is afhanklik van die wringkrag wat deur die elektriese aandrywing veroorsaak word. Hierdie wringkrag is direk eweredig aan die ankerstroom. Die ankerstroom kan weer bepaal word deur die volgende vergelyking:

  5. Spoedbeheer (5.5 – 5.6) • Spoedbeheer vind plaas deur verskillende veranderlikes te varieer: • Ankerspanningbeheer • Ankerweerstandbeheer • Veldbeheer • Hierdie drie maniere van beheer kan verklaar word deur hul invloed op die vergelyking vir spoed te bepaal:

  6. Newesluitmotor onder las (5.7) • Die vloed van ’n newesluitmotor is konstant, omdat die veld direk aan die toevoer verbind is. Die spoed en die wringkrag is daarom afhanklik van slegs die ankerspanning en ankerstroom onderskeidelik. • Die ankerweerstand is normaalweg klein, wat beteken dat die spoed nie veel varieer met veranderende meganiese las nie.

  7. Seriemotors (5.8) • Seriemotors bevat slegs ’n serie veldwikkeling. Die eienskappe van die seriemotor is heeltemal anders as newesluitmotors, omdat die vloed nie konstant bly nie, maar afhanklik is van die werkstoestande.

  8. Basiese beginsels van veranderlike spoedbeheer (5.23) • Vir newesluit- en afsonderlik-gemagnetiseerde g.s. motors bestaan daar twee sones waarin spoedbeheer uitgeoefen word. • Vanaf stilstand tot kenspoed word beheer vir konstante wringkrag. (Ia en vloed konstant en Ea neem lineêr toe.) • Vanaf kenspoed tot 2x kenspoed word beheer vir konstante drywing. (Ia en Ea konstant en vloed neem af.)

  9. Ankerspanningspoedbeheer (Sen: 4.4.1) • Vir ’n newesluitmotor (ook so vir ’n afsonderlik-gemagnetiseerde motor) kan die volgende vergelyking afgelei word:

  10. Ankerspanningspoedbeheer (Sen 4.4.1) • Vir ankerspanning beheer met die ankerweerstand en die veldstroom konstant is die volgende vergelyking van toepassing:

  11. Veldspoedbeheer (Sen: 4.4.1) • Vir veldstroomspoedbeheer met die ankerspanning en -weerstand konstant lei en as lineêre magnetisering aanvaar word, dan is • Die vergelyking vir spoed vir ’n spesifieke veldstroom word dan

  12. Ankerweerstandspoedbeheer (Sen: 4.4.1) • Vir ankerweerstandspoedbeheer met die ankerspanning en veldstroom konstant word die vergelyking vir die spoed met ‘’n spesifieke waarde vir die ankerweerstand gegee deur

More Related