110 likes | 307 Views
Hoofstuk 16. Mineraalgenese. Mineraal genese en genetiese mineralogie. Genese = oorsprong Prim êre kristallisasie Daaropvolgende geskiedenis : transisies , ontmenging , reaksies Mineraaleienskappe verklaar deur vormingstoestande Genetiese mineralogie :
E N D
Hoofstuk 16 Mineraalgenese
Mineraal genese en genetiese mineralogie • Genese = oorsprong • Primêrekristallisasie • Daaropvolgendegeskiedenis: transisies, ontmenging, reaksies • Mineraaleienskappeverklaardeurvormingstoestande • Genetiesemineralogie: • Bestudeerbeginselswatmineraalvormingbeheer • Kwantitatief: geotermometer, geobarometer, chemiese studies • Modellering van kristalgroei • Mineraalafsetting: • Geologieseliggaamwatonderspesifieketoestandvorm • Bevatkarakteristiekeminerale: verspreid (scattered), afgeskei (segregated), lense, are
Mineraalvormende omgewings • Waterigeoplossings (Aqueous solutions): • 2 Tipesoplossings: • Hidrotermaleoplossings (endogenies) • Bronne: Kristalliserende magma; ontwaterende sedimentêregesteentes; mantel ontgassing; verplaasdemeteoriese en seewater • Verhitteoplossing los minerale op vanafgesteenteswaardeurditbeweeg, vervoer en laathulneerslaan – spesifiekemineralekan so gekonsentreer en geakkumuleer word, omsodoendedikwelsertsmineraalafsettingstevorm • Kwartsen kalsiet en sulfiedertsafsettings • Oppervlakoplossings of pekels (eksogenies) • Grond-, karst en bogrondwater – karbonate: kalsiet en aragoniet • Meer, oseaan en lagune water – evaporietminerale: haliet, gips
Mineraalvormendeomgewings • Gas • Skaarsomgewing • Hematiet, gedeёswael, realgarvanafvulkaniese gas • Ys kristallevanafwaterdamp: dendritiesesneeuvlokkies • Vloeistowwe (Fluids) • Vloeistofmengsels van CO2 en H2O belangriktydensvorming van skarnafsettings en metamorfose van kalksteen • Water kanbeduidendealterasieen oplossing van mineraleveroorsaak, veralby hoё P en T • Bv: Kwarts
Mineraalvormende omgewings • Kolloïdaleoplossings • Tipies in oseaanvloerslik, rykaankleiminerale, Al-, Fe-, Mn-hidroksiedes • Skaars in warmbronne met onlangsevulkanieseaktiwiteit: amorfeopaal • Magma • Nie ‘n eenvoudigesuiwersmeltsel: ‘n mengsel van bestanddele en die samestelling stem nienoodwendigooreen met die van die gesteenteswatdaaruitvormnie • Vloeistof en oplossingeienskappe • Anioongroepe in polihedra ‘opgelos’ as trosse in die magma • Ookgrootkationesoos K+, Na+, Mg+, Ca+
Mineraalvormende omgewings • Vastestofstelsels • Kristallyn • Polimorfieseoorgang (geenverandering in chemiesesamestelling) • Diamantnagrafiet; hoёkwartsnalaekwarts; opaalnakwarts • Vervormoorspronklikemineraalnanuwefases met verskillendesamestellings • Pseudomorfs: pirietverplaasdeurlimoniet • Verplasingsprosesse • Porfiroblaste: granaatgroei in ‘n gneiss en verplaas (of sluit in) die voorafbestaandeminerale • Gewoonlikgeassosieer met molekulêre water by korrelgrense
Tipes mineraalkristallisasie • Hoekomvormminerale? • Meer stabiel by nuwe P, T of konsentrasie as die smelt, oplossing of voorafbestaandemineralewaarvanditvorm • 3 Tipesmineraalvorming: • Vryeruimtekristallisasie • Metasomatisme • Herkristallisasie
Tipes mineraalkristallisasie • Vryeruimtekritallisasie: • Groeievryelik in gas, smeltsel, oplossing • Voorbeelde: • Swaelin vulkaniese gas • Porfiritieseveldspate in magma • Ametis in hidrotermaleoplossing • Gewoonlikeievormigekristalhabitusse
Tipesmineraalkristallisasie • Metasomatisme: • Definisie: • ‘n metamorfeproseswaartydens die chemiesesamestelling van ‘n gesteentebuidendverander, gewoonlik as gevolg van ‘n vloeistof • ‘n proses van gelyktydigekapillêreoplossing en kristallisasiewaardeur ‘n oorspronklikemineraalvolledig of gedeeltelikverplaas word deur ‘n nuwemineraal, dit lei dikwels tot ‘n verandering in die chemiesesamestelling • Vorming van samestelling diverse erts en gesteentes • Greisenvormvanafgranietblootgestelaanhidrotermaleoplossing:3K(AlSi3O8) + 2H+ KAl2(AlSi3O10)(OH)2 + 6SiO2 + 2K+ MikroklienMuskovietKwarts Kassiteriet(SnO2) vormgelyktydighiermeesoos tin tot die stelselgevoeg word
Tipes mineraalkristallisasie • Herkristallisasie: • Nuwe kristalle vervang oorspronklikes • Vergroot of verklein korrelgrootte • Samestelling verander of verander nie • Vind plaas in vastestoftoestand, gedryf deur vrye chemiese energie of deformasie defekte in kristalle • NB faktor in diagenese en metamorfisme • Herkristallisasie by lae T en polimorfiese transisie by hoё T