150 likes | 429 Views
Hoofstuk 2. Elemente , binding, eenvoudige strukture en ioniese radii. Inhoud. Binding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding Ioniese radii Radius verhouding en koördinasie poliheders Reëls vir ioniese strukture. Inleiding.
E N D
Hoofstuk 2 Elemente, binding, eenvoudigestrukture en ioniese radii
Inhoud • Binding • Metaalbinding • Van der Waals binding • Ioniese binding • Kovalente binding • Ioniese radii • Radius verhouding en koördinasiepoliheders • Reëlsvirioniesestrukture
Inleiding • As ‘n inleiding tot chemieseelemente en binding • Kykdie video: The Formation of Minerals • Blackboard
Metaalbinding Heksagonaledigtheidspakking Kubiesedigtheidsverpakking (liggaamsgesentreerd) Kubiesedigtheidsverpakking (vlakgesentreerd )
Metaalbinding • ‘Mobiele’ elektronegedeel met positieweatome • Veroorsaak hoёelektriese and hittegeleidingsvermoё • Verpakking: Kubiesdigte (fcc) of heksagonaaldigte (hcp) of liggaamsgesentreerdekubies (bcc) • Digtheidspakking van laeveroorsaak: • Smeebaarheid, reflektiwiteit, metaalglans, optiesondeursigtigheid (opaque)
Van der Waals binding Swak binding, elektrostatieseaantrekking Laesmeltpunt, sag & pletbaar, laegeleidingsvermoё Niebaiebelangrik in minerale, behalwe in mineraalstrukturesoosgibbsiet, brusiet en grafiet
Ioniese binding Elektrostatieseaantrekking Lading eweredigversprei, nie-gerigte binding – hoësimmetrie NB in mineralogie; meerderheid van minerale
Kovalente binding Pare elektronegedeeldeur twee of meeratome Afhanklikhoofsaaklik van valensgetalle Gerigte binding – laersimmetrie as ioniese binding Sterkste binding, onoplosbaar, algemene med hardheid, hoёsmeltpunt, laegeleidingsvermoё
Binding • Binding is dikwels ‘n kombinasie van meer as eentipe binding • Bepaalrelatieweioniesevskovalentekarakter (%) deur die Elektronegatiwiteitsverskilwatmeer of minder is as 1.7
Ioniese radii Idealevierkantkoördinasieverhouding: 0.41 Idealedriehoekkoördinasieverhouding: 0.15
Reëlsvirioniesestrukture • Pauling se reëls: • Katioon-anioonafstandbepaaldeursom van ioniese radii. Koördinasiegetal hang af van radiusverhouding • Elektrostatiese ladings moetgebalanseerdwees • Indienpolihederskante of vlakkedeelverminder die struktuur in stabiliteit, a.g.v. Kationewattenabyaanmekaarkom, veral in die geval van tetraheders. Ware ioniesestrukturedeeldusslegshoeke en somskante (oktahedraal) As Pauling se reels niewerk, is die struktuurniewerklikionies, maareerderkovalent