730 likes | 1.85k Views
Beeldingsessie 1 Hematologie MBChB V. MJ Coetzee. Normale bloedbeeld. Normale bloedsmeer. Normale witselle. Normale rooiselle & plaatjies. Eosinofiel. Basofiel. Normale stafsel. Normale beenmurg. Stamselle gee aanleiding tot selle wat ontwikkel na volwasse selle in die sirkulasie
E N D
Beeldingsessie 1HematologieMBChB V MJ Coetzee
Normale bloedsmeer Normale witselle Normale rooiselle& plaatjies
Eosinofiel Basofiel
Stamselle gee aanleiding tot selle wat ontwikkel na volwasse selle in die sirkulasie • Probleme met stamselle veroorsaak beenmurg versaking en selfs leukemie
Normale beenmurgsmeer Normale beenmurg partikel (1/3 vetselle)
Hipersellulêre beenmurg Biopsie (histologiese beeld) Partikel op smeer
Hiposellulêre beenmurg Vetselle het normale beenmurg vervang Been Aspiraat partikel
Volbloedtelling-1 • Die VBT is ‘n group toetse wat ons inligting gee oor: • Rooiselle en hulle eienskappe • Totale witseltelling en konsentrasie van tipes witselle (differensiële telling) • Konsentrasie van plaatjies • ‘n Bloedsmeer word gemaak en die morfologie van die bloedselle gerapporteer • Dikwels word ‘n EBS tegelykertyd gedoen
Volbloedtelling -2 • Bloed vir ‘n VBT word in ‘n pers buis,watdie antistolmiddel EDTA bevat, getrek • Die buis behoort die lab. binne 2 ure te breik - anders kan artifakte ontstaan • Hand bloedtellings behels mond-pipettering en is ‘n aansteeklikheids-risiko • Ge-outomatiseerde seltellers tel rooiselle, witselle & plaatjies, en doen Hb en rooiselindekse
Hemoglobien-1 • Normale Hb varieër met ouderdom, geslag & hoogte bo seespieël • In Bloemfontein (1300 m) is die normale volwasse Hb: • Mans: 14,5-18,5 g/dl • Vroue: 12,5-16,5 g/dl
Hemoglobien-2 • Hb kan ook gemeet word in g/l en mmol/l • Wêreld Gesondheidsorganisie • By seevlak • Definisies van anemie (seevlak) deur deskundiges • Kinders < 10 j < 9 g/dl • Volwasse mans < 13 g/dl • Volwasse vroue < 12 g/dl • Swanger vroue < 11 g/dl
Rooiselindekse-1 • Die Hb toon die teenwoordigheid/afwesigheid van anemie • Die rooiselindekse wys die tipe anemie • Die GKV (gem. korpuskulêre volume) is gewoonlik tussen 80-100 fl • GKV < 80 fl: mikrositose • GKV 80-100 fl: normositose • GKV > 100 fl: makrositose
Rooiselindekse-2 • Die hematokrit gee die gedeelte van die bloed wat gevorm word deur RBSe. • Dit word ekstensief in die VSA as ‘n aanduider van anemie gebruik, maar nie elders nie • Die GKH (gem. selhemoglobien) reflekteer die hoeveelheid Hb/RBSl • Die GKHK gee ‘n idee van die kleur van die RBSe • Deesdae word die GKVakkuraat gemeet en is dit meer belangrik
Witsel telling • Die totale WST is 4,0-11,0 x 109/l • Meeste van die wit selle is neutrofiele • ‘n Leukopenie word meestal veroorsaak deur ‘n verminderde aantal neutrofiele, maar nie altyd nie • ‘n Leukositose word meestal veroorsaak deur ‘n verhoogde aantal neutrofiele, maar nie altyd nie • Dus is dit belangrik om die absolute telling van individuele tipes witselle te bepaal
Verslag van die bloedsmeer • Alhoewel mens baie inligting van die VBT kan kry, lees altyd die kommentaar oor die bloedmorfologie • Hierdeur kan bv. malaria, links verskuiwing, geaktiveerde limfosiete, ens, opgetel word, terwyl meeste masjiene dit nie kan doen nie • Dit plaas die tellings in perspektief en lei mens om die oorsaak van ‘n anemie, ens. te bepaal
Ronde makrositose(bv. alkohol) Ovaal makrosiete (bv. Megaloblastiese anemie
Akantosiete(bv. lewersiekte) Bloedsmeer Elektron mikroskopie
Polichromasie, bv. hemolise of bloeding Rouleaux (bv. TB, HIV)
Sferosiete: bloedsmeer Fatsoen van normale RBS & sferosiete
Neutrofiele • Neutropenie • Meestal veroorsaak deur onderdrukking • Ook genoem agranulositose • Oorsake: antitiroïede, anti-inflammatoriese middels, antikonvulsante, antipsigotika, sitostatiese chemotherapie, bestraling • Gevolge: infeksies (veral.respiratories), opportunisies, fungi • Neutrofilie (neutrofiel leukositose) • Meestal veroorsaak deur bakterieële infeksies • Met erge infeksies kan hulle toksiese granulasie toon • ‘n Verskuiwing na links dui dat onvolwasse WBSe - infeksie
Neutrofiel leukositose Toksiese granulasie
Stafsel (verskuiwing na links Döhle liggaampies (infeksie)
Leukoeritroblastiese anemie:beenmurg-infiltrasie deur kankerselle
Limfosiete • Limfopenie • Meestal veroorsaak deur middels, bv. steroïede • Limfositose • Meestal veroorsaak deur virale infeksie • Met erge virusinfeksies kan die limfosiete geaktiveerdvoorkom
Monosiete & eosinofiele • Monositose • Meestal veroorsaak deur chroniese infeksies, bv. TB • Eosinofilie • Parasitêre infeksies, allergieë, veltoestande, neoplasie
HIV Los kernfragmente Suurvaste basille in beenmurg (TB)
Malaria Dik smere Falciparum trofosoïete Falciparum gametosiete(langstaandeinfeksie Nie-falciparum malaria (selle groot)
Bleekheid “Strawberry” tong:Fe-tekort Hande nuttig, ongeag velkleur
Geen Fe-kleuring in murg partikel nie Normale (blou) Fe kleuring van murg partikel
Ovaal makrosiet Megaloblastiese BM