320 likes | 555 Views
Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik. Oorsig. Agterground Verstek kussone Doel van kus-terugsetlyne Weskus Distrik projekoorsig Bepaling van risiko – oop kus Bepaling van risiko – riviermondings Volgende stappe Vrae. Agtergrond. Kwesbaarheid van kus-ekosisteme
E N D
Oorsig • Agterground • Verstekkussone • Doel van kus-terugsetlyne • WeskusDistrikprojekoorsig • Bepaling van risiko – oopkus • Bepaling van risiko – riviermondings • Volgendestappe • Vrae
Agtergrond • Kwesbaarheid van kus-ekosisteme • Impak van dimamieseprosesse (erosie en aanwas) • Globaleklimaatsverandering – niemeergedebatteer en die kuservaar die gevolge die ergste • GeïntegreerdeKusbestuur as reaksie – Groenskrif, Witskrif en GeïntegreerdeKusbestuurswet • Bestuursmeganismes: • Kuskomitees • Kusbestuursprogramme • Riviermondingbestuursplanne • Terugsetlyne / bestuurslyne • Proaktiefeerder as reaktief
Verstekkussone GKB Wet Parameters Kusbeskermingsgebiedsluit in: • Aktiewesone • Beskermde areas • 100m / 1km van die HWM • Vleilande / kusmereens. • Area onder die HWM • Area oorstroomtydens 1:50jr vloed of storm NB: Bestaandevereisteviromgewingsimpakstudie (EIA): • 100m vanaf die HWM • Spesifieke areas bv. see, riviermonding of aktiewesone
Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008 “An MEC must… • establish or change coastal set-back lines - • to protect coastal public property, private property & public safety; (ii) to protect the coastal protection zone; (iii) to preserve the aesthetic values of the coastal zone; or (iv) for any other reason consistent with the objectives of this Act; & (b) prohibit or restrict the building, erection, alteration or extension of structures that are wholly or partially seaward of that coastal set-back line.”
WeskusTerugsetlyneprojek – Oorsig • Royal HaskoningDHVprojekspan: • Tandi Breetzke, Gerard van Weele, Dr Andrew Mather & Petrie Swart • 8 stappe • Voorlopigewerk en kennisgewingaanbelanghebbendes • Modellering van kusprosesse / risikolyn • Publiekedeelnameprosesnou • Bepaling van konsepterugsetlyne & kus-beskermingsone • Publiekedeelnameproses • Konsep finale verslag • Hersiendeurbelanghebbendes • Finale verslag
Terugsetlyne – virkennisname • Aanpassings van die ICM Act stelvoordatkus-terugsetlyneeerder as kusbestuurslynebeskryf word omverwarring met EIA Regulasies se terugsetlynetevermy • Standaard Wes-Kaapseterugsetlynemetodologieontwikkel en getoets: • Oorspronklik by Milnerton en Langebaan; • Daarna die volledigeOverbergdistrik • EffensandermetodetoegepasdeurKaapstad • Lessewatgeleer is saltoegepas word in hierdieprojek
Terugsetlyne– virkennisname • Lidaropnamesgebruik – uitstekendetopografiesebeelde en lugfotos • KMZ voorbereivir Google Earth • GIS toepassing word ontwikkelommaklike, meerakkuratetoegang tot beelde en konseplynetebied • Relevanteomgewingsinligting was onttrek van virskillendedokumente (CMP, IDPs, webtuistes) en word ruimtelikeweerspieël as konteks • Risiko word uitgebeeld in die kort-, medium- en langtermyn
Bepaling van gevaarsone / risikolyne (Oopkus) 1 • Gebaseer op wetenskaplikeproses • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling 2 3
Diepseegolfkarakter • Tegniesemodeleringsproses: • Golfrigting • Windspoed • Golfhoogte • Spits golfrigting en tydperk • Interessantestatistieke: • 36 individuele storms was geïdentifiseer met deining van meer as 6m • 50% van hierdie storms het in die laaste 5 jaarplaasgevind (minder as ‘n derde van die metingsperiode) • Die gootste storm het tydens Augustus 2012 plaasgevind
4 Bepaling van risikolyne (Oopkus) 5 • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling 6 7 8
Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling
Transformeerdiepseenanaby-kusgolfwaardes • Tegniesemodelleringsprosess • Gebruik die Delft SWAN (Simulating WAvesNearshore) model (http://www.swan.tudelft.nl) omgolwetetransformeer • Neemseebodem in ag (bathymetric changes) • Bepaal die naby-kusgolfkarakter
Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling
Golfaanloopmodellering • Naby-kusgolwegemodelleer as aanloopteenaan die strand
Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling
Seevlakstyging (Bruun’s Rule) & stormerosie • GebruikBruun’s Rule omseevlakstygingtevoorspel as lae (20cm), medium (50cm) & hoërisiko (1m) • Korttermynstormerosie – uniekewaardevirelke strand, maarinligtingbestaanniedus word ‘n standaardwaarde van 20m gebruik.
Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling
Langtermynkusregressie • Bepaal die langtermynerosiegebaseer op ‘n ontleding van historieseposisies van die kuslyn • Inligtingvanafhistorieselugfotos • Net toepaslik op sanderigekuslyne, aangesiendaaraangeneem word datrotsagtigekyuslynenienoemenswaardigverandernie
Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn) • [graphic to be added by Andrew all lines for railway line]
Bepaling van risikolyne (RIVIERMONDINGS) • Wetenskaplikelyne as vloedlynegebruik word • Plantegroei word gebruik in die process
Risikolynbepalingvirriviermondings • Verkieslikgebruikmens die 1:50 of 1:100 jaarvloedlyneomgevaarsonetebepaal • As geen 1:50 of 1:100 jaarvloedlynebestaandankan die +5m en +10m bogemiddeldeseevlakkontoeregebruik word • +5m tipies die hoogte van vloedwater in n geslotesisteem • +10 m is ‘n buffer virtoekomstigeseevlakstyging en sensitiewestrandmeerplantegroei
Pad vorentoe • Bepaalomgewingslae • Bepaalerfensislae • Bepaalkustoegangslae • Inkorporeerekonomiesekwessies • Bepaalmeestoepaslikebestuursraamwerkgebaseer op bydraes van belanghebbendes • Bepaalterugsetlyne/ bestuurslynevir die Wes-Kus. • Voegbestuursperskektief by omCPZ grenstebepaal
Bespreking • Is u gelukkig met die skatting van korttermynstormerosie? • Is u gelukkig met die verwagtelangtermynerosie/sedimentasie? • Watteromgewingskwessiesmoet in aggeneem word? • Waar is daarsensitiewe areas? • Is daar stroke van windgedrewe sand? • Hoe moet die owerhedehierdiebepaling van risikogebruik? • Watterkontroleskantoegepas word op ontwikkelingseewaarts van die risikolyn?
http://eadp.westerncape.gov.za/calendar/month http://www.rhdhv.co.za/pages/services/environmental/current-projects.php