290 likes | 575 Views
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Psalm 18: 1.
E N D
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
Psalm 18: 1 Ek het U hart'lik lief, o HEER!U is my sterkte-en teëweer.Die HEER 's my rots, my vesting sterk,my redder wat my heil bewerk,my rots wanneer die stormwind huil,my skild, die weerkrag van my heil,my vesting op die bergkrans steil,by wie ek vas en veilig skuil.
Psalm 18: 14 Gods weg is gans volmaak soos Hy,sy woord van al wat smet is, vry,soos goud, gelouter sewe maal.Hy is 'n skild van keurmetaalvir almal wat op Hom vertrou.Want wie's daar buiten U, o HEER!U is die Rots, geen ander meer,op wie ons altyd weer kan bou.
Lied 491:1 'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag.Hysal in nood en angs my nooitverlaatnie.Hybly my redder al het eknieraadnie.Hymaak my vry van skuld en sondemag.
L 491:2 Hy het onslief, Hy het onsskuldbetaalsodat Gods oordeelonsnielangertrefnie.Souons die hart nie tot onsHeerverhefnie?Jesus ons redder het die prysbetaal.
L 491:3 Hy het onslief en maakonsharte rein,deurWoord en Gees breekHy die band van sonde.Ons is niemeeraankwaad en skuldgebonde,Hylaatsybeeld al meer in onsverskyn.
L 491:5 Verlostesjuig en wees in Christusbly,laatonsaanbiddendsaamvoorHomvergader.Tree dankbaarsingend tot die Here naderwie, wieverdienonslofliedmeer as Hy?
Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.
L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!
L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.
L 334:4 As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!
Lied 220: 1 Met onsharte sing ons, Here,van u liefdemeer en meer.Aan die kruis het U onssondealsgedra met geenverweer.Juig, o juigooronsVerlosser,van onslas is onsbevry.Onssalaan U, Redder, Here,net uit dank onslewewy.
Lied 220:3 In 'n koor met duisendstemmesalonsloflied U besing.U nabyeliefde, Here,het in noutesonsomring.Sing, o sing ooronsVerlosser,pryssyNaamonslewe lank.Onsblyaan U trou, o Here,onssal U steeds loof en dank.
Die krag van God se liefde 1 Joh. 4:7-21
1 Joh4:7 Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ’n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. 9Híerin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê. 10Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes.
11Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê. 12Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik. 13Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee. 14En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het.15Wie bely dat Jesus die Seun van God is—God bly in hom en hy in God. 16En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin.
God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. 17Hiérin het die liefde sy doel volkome met ons bereik: ons het niks te vrees vir die oordeelsdag nie, want in hierdie wêreld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus. 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.19Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. 20As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy ’n leuenaar;
want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie. 21En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê.
Ons liefde ís ons getuienis! MEER LIEFDE…
LIED 523:1 Goddelikeliefdebandebind in Jesus mensesaam,bind uitallewêreldlandedie verlostes in syNaam –één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.
L523:3 Groot is sygeduld en liefde – Jesus Christus, God en mens.In onswekHynaasteliefde – stuuronsnaonsmedemens.Menseeensaam, honger, naak,diékomHyonsnaastesmaak.
L523:4 Laatonsliefde en gebedevirmekaaronshegter bind.As Hykom, die vors van vrede,magHyonssówerksaamvind.Kom, jakom, so roep die bruiden die Gees verlangenduit.