240 likes | 359 Views
Ou testament. Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2. Simson. Engel verskyn aan vrou van Manoag. Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos. Engel verskyn weer op versoek /
E N D
Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2
Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos Engel verskyn weer op versoek / naam nie uitgespreek Verdwyn in offervlamme
Simson (vervolg) Baie gevaarlike vyand – (van Simson tot Hiskia) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Simson verlos volk telkens Alleen - baie sterk ! Reeds as jong man na kamp van Filistyne
Simson trou verkeerd Val vir Filistynse meisie – teen God se wil (Eks 34 : 16) Op pad na meisie – maak leeu dood Op pad terug – sien bye Raaisel by bruilof – klere as prys Vrou verraai hom - slaan Filistyne dood vir hulle klere Sonder vrou huis toe – later terug…..vrou weggegee
Simson (vervolg) Woede ! Wreek op hele volk. Hoe? Jakkalse met fakkels deur koring Verbrand vrou en pa Filistyne weerwraak? Simson se weer-weerwraak? Groot slagting onder Filistyne
Nog Simson – Volk lewer hom oor … wou Filistyne paai / bind hom met toue vas Simson breek toue / neem wraak, slaan 1000 Filistyne dood Dors: God voorsien water uit holte by Legi - “Roepersfontein”
Simson in Gasa Gaan soek vrou (weer verkeerd) in Gasa Filistyne wil hom vang Gooi stadspoorte op berg Val vir Delila = valse vrou …maak asof aan Simson se kant
Delila veraai Simson Soek Simson se “bron van krag” / Simson lieg 3x vasgebind en losgebreek Delila kerm (!) Simson gee in – vertel van nasirëerskap Hare = teken van gelofte Afskeer = ongehoorsaamheid Simson gevang – moet meul draai
God met Simson Dagonfees (Afgod) Simson moet vermaak Vra God vir krag en (tot spyt van Filistyne) kry dit Trek tempelpilare om – duisende dood
God se genade Ten spyte van sonde steeds geloofsheld (Heb 11) Krag van God in sy lewe geopenbaar
Eli Hoëpriester en Leier Rigters Eli hoëpriester in Silo (Seuns Hofni & Pinehas) “Deugniete” “Slegte mense” Oortree offerreëls (Lev 7 : 28 – 34) = Teken dat hulle nie God erken nie (erken of ken? - Bespreek) (+Samuel) bou aanvaarding van koningskap
Hebsug Eli se reaksie? Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) • Agting vir offerdiens verlore weens • Seuns steel by God • Ontug • Heiligdom: plek van ontug Flou bestraffing
Oordeel aangekondig Eli en seuns sal op een dag sterf Nuwe priester – uit ander geslagslyn
Oordeel voltrek (1 Sam 4) Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser Oudstes gaan haal ark - (wil God “nader bring”) Hofni en Pineas bring ark, maar dit help nie Hofni en Pineas sneuwel Eli kry berig – val – breek nek Pineas se vrou dood by geboorte van kind Noem kind Ikabod = “Die eer is weg uit Israel”
Samuel Peninna Spot Elkana se vroue Hanna (kinderloos) Bid vir kind / Gelofte = Kind vir God Jaarliks na Silo om te bid Eli ondersteunend (dog eers sy is dronk) Samuel (“van God gebid”) gebore – na tempel gebring Werk as Leviet Neem nie deel aan Hofni en Pineas se dade nie
Samuel se profetiese roeping “Spreek Here, U dienskneg hoor” Oordeel oor Eli bekend – oorgedra aan Eli (1 Sam 3) In tyd min openbare gesigte / profete God roep Samuel in nag (Eli wat roep?)
Samuel Eli se opvolger Val om (2x) GOD BESKIK DIT! Nog swaarder gestraf Volk steeds onderwerp aan Filistyne – ark ook daar Neem ark na afgod Dagon Asdod gestraf (swere en muise) – stuur ark na Gat, daarna - Ekron Stuur ark (+ goue geskenke) na Israel
Ark teruggevoer Bet Semes - Kirjat Jearim - Silo Dankofffer / mense bekyk ark / 70 Dood in huis van Abinadab Dawid kom haal later
Israel luister na Samuel Doen weg met Baäls en Astarte – dien GOD God verlos hulle van Filistyne Volksvergadering by Mispa: Oproep tot vas en gebed vir oorlog Filistyne hoor dit – ruk op – word verslaan (Donderweer) Gedenksteen: Eben – Haeser: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Samuel hoof van profete Woon in Rama God roep meer profete / Samuel hoof (1 Sam 19 : 20)
Rigters Leier Herkoms Vyande Otniël (Kaleb) Kusan-Risatajim (Mesopotamië) Ehud Benjamin Moabiete Samgar Filistyne Debora Rama/Bet-El Kanaäniete Barak Naftali
Rigters Leier Herkoms Vyande Gideon Ofra/Manasse Midianiete Tola Issaskar Jaïr Gilead Jefta Gilead Ammoniete Ebsan Betlehem
Rigters Leier Herkoms Vyande Elon Sebulon Abdon Efraim Simson Sora Filistyne Eli Filistyne Samuel
Einde hoofstuk 15