160 likes | 337 Views
Matteus – Inleiding en Teologie. Peet van den Berg 2013. Die Evangelie volgens Matteus. Inleiding Inleiding tot die Evangelie van Matteus Besondere posisie in die vroeë kerk. KENMERKE. Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond Die evangelie vir die hele wêreld Die kerk
E N D
Matteus – Inleiding en Teologie Peet van den Berg 2013
Die Evangelie volgens Matteus • Inleiding • Inleiding tot die Evangelie van Matteus • Besondere posisie in die vroeë kerk
KENMERKE • Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond • Die evangelie vir die hele wêreld • Die kerk • Geregtigheid /wil van God • Koning-as-Herder Evangelie • Onderwysende Evangelie • Die eindtyd (Eskatologie)
Taal en Styl • Goeie en korrekte Grieks • Semitiese agtergrond • Aramese tradisie • Ryk woordeskat
Skrywer • Anonieme geskrif? • Die kerklike tradisie • Die gegewens in die boek self • Slotsom
Lesers en hulle milieu • Jode-christene? • Grieksprekende christene? • Heiden-christene?
Tyd en plek van ontstaan • Plek • Tyd
Doel en aanleiding tot die skrywe van die Evangelie • Spesifieke situasie • Helderheid oor Israel en Judaïsme • Gevare • Pastoraal • Leer en preek • Apologeties
Matteus en die raakvlakke met Johannes, Paulus en Jakobus • Johannes • Paulus • Jakobus
Struktuur-analise • Verskillende indeling beginsels • Vyf groot redevoeringe • Markus evangelie • Chiastiese of simmetriese struktuur
DIE TEOLOGIE VAN MATTEUS • Inleiding • Sleutelteks
Christologie • Vervulling • Titels vir die Christus • Gesigshoek
Kerk en Koninkryk • Die koninkryk van die hemele • Die verbond van God met sy Gods volk • Wat van Israel? • Die kerk • Die kerk en die koninkryk van die hemele
Vervulling van die Wet • Die wet: nou nog geldig? • Die vervulling van die wet • Getrouheid aan die wet • Matteus en Paulus - in konflik oor die wet?
Heilsgeskiedenis • Tyd van Israel • Tyd van Jesus
Eerste koms van die Messias (Kairos) “Daardie eeu” begin Sondeval “Hierdie eeu/ bedeling/aion begin Tweede koms van die Messias “In die Begin” Skepping Daardie eeu Hierdie eeu Goeie Paradys= toestand “Hierdie eeu” eindig en “Daardie eeu” gaan in volmaaktheid voort Twee bedelings/eeue Bestaan gelyktydig “in maar nie van hierdie wêreld nie” Paradys= toestand eindig Geboorte Kruis en opstanding Hemelvaart Pinkster