120 likes | 255 Views
10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes. Jaarlikse Offervaardigheidsprogram. - Grootste verskil. - 35 % meer. - Modelle en metodes. - Loren Mead. 2. Oorwin vrees om oor geld te praat. - Nie “geld praat”. - Kan ons dit bekostig?.
E N D
10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes
Jaarlikse • Offervaardigheidsprogram - Grootste verskil - 35 % meer - Modelle en metodes - Loren Mead
2. Oorwin vrees om oor geld te praat - Nie “geld praat” - Kan ons dit bekostig? * In plaas van “Wat roep die Here ons om te doen?”
Redes vir leraars se vrees: * opleiding * lidmate vervreem * eie vergoeding * mense se irritasie * eie gebrekkige offervaardigheid
Beklemtoon Bybelse • “gee volgens vermoë” - Bybel en Jesus leer - OT 10%; NT “volgens vermoë” - Mense moet “geleer” word * 70 % gee impulsief * Gem in NGK < 2% * 80 % sal meer gee, indien “reg” gevra
Beklemtoon Bybelse • “gee volgens vermoë” (vervolg) - Leer om volgens % van inkomste te gee * skriftelike verbintenisse: gee 2 x meer * leer om volgens % te gee: gee 3 x meer 1,6%; 3,0%; 4,5%; - Opname in VSA: - Ideaal is dat ons elke jaar groter % vir die Here gee - John Templeton
4. Die Leraar bied teologiese en metodologiese leierskap - Geestelike volwasse dissipels kweek - Offervaardigheid = belangrike grondslag - Leraars moet: * Glo gewer is ook ontvanger * Groter offervaardigheid mense geestelik laat groei * “Geestelike” eerder as “geld”
5. INKOMSTE-gedrewe begroting in plaas van uitgawe gedrewe begroting - Lidmaat se behoefte om vir Here te gee * In plaas van Gemeente (kerk) se behoefte om te ontvang - Visie - Potensiële inkomste = Begroting (= uitvoerbaarheidstudie van visie)
6. Kommunikasie oor Offervaardigheid - Bestuurders - Erediens - Getuienisse - Aankondiginge en Nuusbriewe - Woordverkondiging - Kategese
7. Effektiewe administrasie - Lidmaat gegewens - Elkeen - Nie gee nie - boodskap - Terugvoer
8. Program vir testamentêre bemakings - Doelgerig - Trustfondse – net opbrengs 9. Aanvaar dat lidmate positief gaan reageer - Meer positief dink - Geleenthede tot groei!
10. Offervaardigheid soos Paulus - Verhouding met Here - Innerlike motivering wat uit dankbaarheid gebore word - Geestelik te groei - Genoegsame bronne