510 likes | 1.01k Views
Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem. Johan van Rensburg. KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS. TIPES. Mononatrium uraat monohidraat Kalsium pirofosfaat Kalsium hidroksieapatiet Cholesterol. URIENSUUR POEL. Endogene. Eksogene. Uitskeiding. Niere (2/3). Dermkanaal (1/3 ) .
E N D
Metaboliesetoestande en die muskuloskeletalesisteem Johan van Rensburg
TIPES • Mononatriumuraatmonohidraat • Kalsiumpirofosfaat • Kalsiumhidroksieapatiet • Cholesterol
URIENSUUR POEL Endogene Eksogene Uitskeiding Niere(2/3) Dermkanaal(1/3) Serumuraat: 0,12 - 0,55mmol/l Urienuraatuitskeiding: 1,5 - 4,4mmol/24 uur
MEGANISME VAN HIPERURISEMIE • Oorproduksie • Onderuitskeiding
HYPERURISEMIE EN JIG • (MONONATRUIM URAAT) • Afwyking van purienmetabolisme • Gekenmerkdeur • Hiperurisemie • Neerslag van uriensuurkristale in die weefsel • Manifesteer met • Akuteaanvalle van jig artritis • Tofi • Nierstene • Uraatnefropatie
PATOGENESE • Hiperuresemie gee aanleiding tot jig, maar is niesinoniem met jig nie • Faktorewatkristalisasiebeinvloed(0.55mmol/l) • Die versadigingsvlak • Oplosbaarheid • pH en temperatuur van die ledemaat
PATOGENESE Kristalisasie in die gewrig KritalopgeneemdeurPMN Sekresie van lisosiemensieme Ergesinovitis
AKUTE JIG ARTRITIS • INSIDENSIE • Meesal mans > 40jr • somspostmenopousalevroue • (Baiemaal op Diuretika)
KLINIESE BEELD VAN AKUTE JIG ARTRITIS • Gaanslaapgesond • Word wakker met skielikemonoartritis( 85% Podagra) • (hak, voetbrug, knie, pols, hande en elmboog-olekranonbursitis) • Rigors met ergepyn • Nag deurgebring in marteling • Gewrig is rooi (“ryptamatie”),warm en baieteer • Na die aanvaldop die velom die gewrigbaie male af • Akuteaanvalleklaargewoonlikvoledig op tot met die volgendeaanval Ongekontroleerdehiperurisemiekanaanleiding gee tot poliartikulere jig
PRESEPITERENDE OORSAKE VAN AKUTE JIG ARTRITIS • Trauma en chirurgie • Medikasie • Alkohol • Dieet
DIAGNOSE VAN JIG • Familiegeskiedenis, sowel as ‘n tipiesegeskiedenis van aanvalle • Tipiesekliniesebeeld en tofi • Verhoogdeserum uraat- (magnormaalweestydensaanvalle) • Uraatkristalein aspirasievog (sowelas tofi) • X strale: Uitgeponsteerosies(Rot geknaag)
BEHANDELING • Skakelpresipiterendeoorsakeuit • ‘n Laepuriendieet en vermeiding van alkohol word aanbeveel • Voedsel met ‘n baie hoe purieninhoud: ansjovis, sardien, lewer en niertjies. Meestevleis, vis en hoenderproduktemagook ‘n hoe purieninhoudbevat. • Behandelakuteaanvalle • Langtermynprofilaktieseterapie • Behandelgeassosieerdetoestandesoos • obesiteit • hipertensie • hiperlipidemie • nierversaking
RX VAN ‘N AKUTE AANVAL • Vermyinisiasie van profilaktieseterapie met ‘n akuteaanval • Profilaktieseterapie word niegestaakwanneer die pasient reeds op behandeling is nie • NSAIMS (vermy in nierversaking) • Kolgisien • Kortikosteroiede (by weerstandigegevalle)
Progressie van die siekte • Asimptomatiesehiperuresemie • Moontlikteenwoordig tot met die eersteaanval • Akute jig artritis • Interval hiperuresemie • periodestussenaanvalle • Kroniesetofeuse jig • Komplikasies • Nierstene en nefropatie
KRONIESE TOFEUSE JIG • Neerslag van uriensuurkristalein die weefsel(tofi) • Na herhalendeaanvallevir 11 - 12 jaar • Die tofikomvoorin • Die aurikels- heliks • Tendons (hande, achilles tendon en voete) • Bursas - veralolekranonbursa • Die tofikanulsereer met sekresie van pasta-agtigemateriaal
INDIKAISIES VIR LANGTERMYN PROFILAKTIESE TERAPIE • Indienkonserwatiewemaatreelsnie die verwagteeffek het nie en die uriensuur steeds verhoogbly (> 0.55 - 0.6 mmol/l) met herhalendeaanvalle • (Indien minder as 1 aanval per jaarvoorkom, is behandelingndienodignie) • Positiewefamiliegeskiedenis van jig en nierstene met verhoogdeuraatvlakke • Kroniesetofeuse jig • Nierstene en nefropatie
MEDIKASIE VIR LANGTERMYN PROFILAKSE • Allopurinol300mg/dag • Urikosuriesemedikasie • Probenesied250mg bd • Moetniegebruik met nierversaking en nierstenenie • Om nierstenetevoorkommoet ‘n hoe vloeistofinname(2l/day) volgehou word en die urienemoetbykomendgealiniseer word met ietssoos “sitrosoda” • Kolgisien0.5mg moeteen of twee maaldaagliksbygevoeg word in die eerstepaarmaandeomherhalendeaanvalletevoorkom
DEFINISIE • Artropatie en anderlokomotoriesesiektewatgeassosieer word met die neerslag van CPPD kristale • Sporadies, familiele, en metaboliesesiekte-geassosieerdetipies is bekend
KLINIESE BEELD • Hoofsaaklik‘n siekte van die bejaarde • Akuteselfbeperkendesinovitis (‘pseudojig’) • Kronieseartropatiewat ‘n sterkassosiasie/ oorvleulingtoon met OA • Teikengewrigte– knie, polse (skouers, heupe)
EPIDEMIOLOGIE • Voorkeurvirvroue • Skaarsonder die ouderdom van 50, • 10–15% in die ouderdom 65–75 jaar • 30–60% in die ouderdomoor 85 jaar • Framingham studie • Het ‘n samevattendeprevalensietempogetoon van 8 • 27% as ouderdom>85 jaar
METABOLIESE ASSOSIASIES • Baiereflekteerveranderingewatvoorkomsaam met algemeneouderdomsverwantetoestande • Diabetes • Uremie • Paget se siekte • Hipotiriodisme • Okronose • Jig
STERKSTE BEWYSE • Hiperparatiroidisme • Hemokromatose • Hipofosfatasia • Hipomagnesemie • Wilson se siekte
ALGEMENE MANIFESTASIES • Akutesinovitis • Kronieseartritis • Toevaligebevinding
DISTRIBUSIE • Enigegewrigmagaangetas word • Knie die algemeenste area • Gevolgdeur • pols • skouer • enkel • elmboog
SPESIALE ONDERSOEKE • Vogen weefselanalise • Gewone x-strale • Ander ondersoekekangedoen word omalternatiewe of ko-morbiedeartropatieuitteskakel
CPPD Kristal Identifikasie • Geaspireerdevogtroebel / bloederig • Baie hoe seltelling (gewoonlik>90% neutrofiele) • CPPD kristaleswakgevisualiseer met LM • Gepolariseerdeligmikroskopie • Morfologie (gewoonlikromboiede of stawwe) • Swakpositiewedubbel-ligbrekend • Kan somsgemis word
RADIOGRAFIES • Kalsifikasie • Struktureleveranderings
KALSIFIKASIE • Fibrokraakbeen • kniemeniski • polsdriehoekigekraakbeen • simfiese pubis • Ookin hialienekraakbeen • Kapsilere en sinovialekalsifikasie is minder algemeen • metakarpofalangealegewrigte en knie
AdisioneleOndersoeke • Geaspireerdevloeistof • Gram kleuring en kultuur • Matigeakutefasereaksie • Elevasie • Plasma viskositeit • BBS • Akutefasereagente (bv. C reaktieweproteien) • Periferewitseltelling(neutrofiele)
SIFTING PredisponerendeMetabolieseSiekte • Nutteloos • Geregverdig in die volgendeomstandighede • Vroeeaanvangsartritis (<55 jr) • Opsigtelikepoliartikuleresiekte • Herhalendeakuteaanvalle • Addisionelekliniese of radiografieseleidrade
‘KOMBERS’ SIFTING • Serum kalsium • Alkaliesefosfatase • Magnesium • Ferritien • Lewerfunksies
BEHANDELING • Kolgisien • IAI/dreinasie • Saline spoeling • Ytrium • Chirurgie