180 likes | 1.26k Views
Behandeling van Slaap apnee en verwante toestande. Xander van Wyk. Slaap-asmehalings versteurings. Snork BLWS ( boonste lugweg weerstandigheid ) Slaap apnee Hipopnee Obstruktiewe Sentrale Gemengede Cheyenne-Stokes asemhalings patroon. Indringend vs. Nie indringend.
E N D
Behandeling van Slaapapnee en verwantetoestande Xander van Wyk
Slaap-asmehalingsversteurings • Snork • BLWS (boonstelugwegweerstandigheid) • Slaapapnee • Hipopnee • Obstruktiewe • Sentrale • Gemengede • Cheyenne-Stokes asemhalingspatroon
Indringend vs. Nieindringend INDRINGEND NIE INDRINGEND • Risiko van post-operatieweinfeksie en intra operatiewekomplikasies. • Korttermyn post-operatiewepyn en ongemak. • Verandering in ligaamsstruktuurkannadeligelangtermyngevolgehê. Bv. Spierkwyningen verswakking. • Duurteenoornie-indringend. • Bepaalde studies dui op oneffektiwiteit. • Geenrisiko van komplikasie of pyn. • Nadeel is pasientonsamewerkendheid. • Drukstellingskanaangepas word virverandering in lugwegstruktuura.g.vouderdom of verlammendemiddeleo.a. Benzodiazepine of alkohol. • Relatiewelaekosteteenoorsjirurgieseintervensie. • CPAP begin by R6000.
Indringendebenadering. • TRAGEOSTOMIE (prior 1987) • UVULOPALATOFARINGOPLASTIE (UPPP) • LASER GEASSISTEERDE UVULOPLASTIE(LAUP) • MANDIBULêRE VERPLASING • RADIO FREKWENSIE (RF) PROSEDURE OF SOMNOPLASTIE
NIE INDRINGENDE BEHANDELING • GEWIGSVERLIES IN MATIGE EN GRENSGEVALLE. Niealtydmoontliknie. Probleme met lewensstylverandering. Rol van Groeihormoon. • Positieweludruktoestel (CPAP) • Mondelingsetoestelle.
Positiewe Lug(weg) DrukPLD Beginsel: Tree op as ‘n lugspalkomononderbrokeasemhalingteverseker. (Papierstrooitjie)
Positiewe Lug(weg) DrukPLD • CPAP - OUTOMATIES • CPAP – VASGESTELDE DRUK • BiPAP - SPONTAAN • BiPAP – SPONTAAN/TYDBEREKEND • AANPASBARE SERVO VENTILASIE • Uniekebenadering tot verskillendevorme van • slaap-asmehalingsversteurings
CPAP Continuous positive air(way) pressure. VASGESTELDE DRUK • Vasgesteldelugdruktoestel. • Blaas teen ‘n konstantevasgesteldedruk. • Wisseltussen5 – 20 cmH2O. • Sommigemodellekantoelaatvirverlaagdedrukke op ekspirasie van tot 3cm H2O (bv. Resmed en Respironicsmodelle). • Die laagstemoontlikeeffektiewedruk word tydens ‘n CPAP- titrasiebepaal.
APAP “Automatic adjusting continuous positive air(way) pressure” OUTOMATIESE “CPAP” • Verwisselbarelugdruktoestel. • Gebruik ‘n “jag” algoritmeom die laagstemaarmeeseffektiewedruktebepaal. Sal slegsdrukkeverhoog op ‘n apnee-agtigevoorval. • Boonsteen onderstedrukgrensemoetbepaal word tydenstitrasie. • Te laedruksaloneffetiewebehandeling tot gevolghê. • Te hoëdruksally tot aktivering van Herring-Bruerrefleks en wegholapnee. • Kan slegsgebruik word virobstruktieweapnee of gemengdeapnee met hoofsaaklikobstruktiewekomponent. • Sekeretoestellekanonderskeitussenobstruktiewe en sentraleapnee. Dussal die toestelslegsreageer op ‘n obstruktiewevoorval.
BIPAP “Bi-level positive air pressure” Dubbelvlakdruk. • Gebruik ‘n inspiratoriese en ekspiratoriesedruk met delta > 4 cmH2O. • Drukgrensetussen 5 - 30cmH2O • Grensemoetvasgestel word tydenstitrasie. • Word gebruikindienpasiëntnie CPAP kanhanteernieweens: • Buitensporigeaktivering vanHerring-Breuer reflekswatsentraleapneeuitlok. • Laetoleransie van hoë CPAP drukke. • Ongemakveroorsaakdeurvetsug-hipoventilasie.
BIPAP S/T • In spontaneverstelling word die inspiratoriese en ekspiratoriesesiklussegeaktiveerdeur die pasiënt se in-, en uitaseming. • In tydberekendeverstellinggebruik die toestel ‘n rugsteun tempo om vas testelwelke die pasiënt ‘n inspiratorieseof ekspiratoriesesiklus “gemis” het, en dwingdan die volgendesiklusafomasemhalingsbewegingtestimuleer. • Indien die pasiëntnienadrieasemsselfstandigasemhaalnie, sal die toestelterugkeernaspontaneverstelling , sodoende die pasiëntnieteooreis en weghol-sentraleapneeteveroosaaknie. • Meesgeskikvirpasiënte met SentraleSlaapApneesowel as spier-senuweetoestandesoos Motor-neuron siekte, Myesthenia-Gravis, spierdistrofiëens.
ASV Aanpasbare Servo Ventilasie • Bebruik ‘n vasteinspiratoriese-, en verwisselbareekspiratoriesedruk. • Toestelgebruik ASV SV algoritmeom vas testelwat die idealeekspiratoriesedrukvir die pasiënt is, gebaseer op gemiddelde long getei-volume, asemhalings-, en meerspeisfiekinasemings tempo. • Verskafgenoegsameboonstelugwegondersteuning en stimuleer ‘n ontbrekendeasemhalingsbeweging, sonderom die pasiënt se kardio-vaskulêrestelselteooreis of die hartritmeteverhoog. • Ideaalgeskikvirpasiëntemet CorPulmonale, en Cheyenne-Stokesasemhalingspatroonsoosgesienin pasiënte met hartversaking, soosaangebringdeurSentraleSlaapApnee.
Belangrikheid van pasiënteopvlog. • Pasiëntonsamewerkendheidkanopverdeel word in: • Staanspooronsamewerkendheid+- 5%. • Eerste week onsamewerkendheid. • Onsamewerkendheidnavermindering van OSA verwantesimptome. Die sogenaamde “geneesings” benadering. • Eersteopvolgmoetbinne ‘n week naaanvang van behandelinggeskied. • Verdereopvolgekan in intervalle van sesmaandeintervallegeskied. • Gedurende die opvolgsessie word die toestel se opnamegeanaliseerdeur die verskafferomsamewerking, AHI en lekkasietekontroleerasook ‘n inspeksie van die masker, filter en toebehore. • Opvolg met ‘n primêresorggeneesheer word na ‘n maandvoorgestelombloeddruktemoniteerwaarpasiëntbehandel word virhipertensie.
KOSTE EN MEDIESE FONDSE • Olangsebeslissingdeur die Raad op Medieseskemas het beslisdatslaapapnee as ‘n voorgeskrewe minimum voordeel – toestandbeskoukan word indien die pasiëntookgediagnoseer is met CP. • Meeste fondse dektoestel in geheel of deel daarvan asookhuur. • Die prosedure vir magtiging deur fondse neem ‘n lang tydperk, aangesien die gebruik van ‘n toestel eers goedgekeur moet word deur die bepaalde mediese adviseer. LMI kwessie. • Dit is nodig om te onthou dat ‘n hoë LMI meestal ‘n simptoom is van OSA liewer as die omgekeer. • Fondse betaal slegs indien toestand wesenlik abnormaal is m.a.w AHI is > 15.
KONTAK BESONDERHEDE ( 012 347 0653 *fcms@mweb.co.za Fax 086 587 4086
EINDE – VRAE Verwysings: 1 Ralph Downey III, PhD, DABSM, FAASM,. (Jul 9, 2010). Obstructive Sleep Apnea. 2 Worsnop et al. Am J RespirCrit Care Med. 1998 3 Bassetti et al. Sleep. 1999 4 Young T, Blustein J, et al. Sleep. 1997 SLAAPTYD