281 likes | 872 Views
Terminologie. Monohibried kruising Slegs een oorerflike kenmerk word ondersoek. Mendel se wet van segregasie Elke kenmerk word deur twee allele/faktore beheer wat skei gedurende meiose sodat elke gameet slegs een van die allele/faktore besit Mendel se beginsel van dominansie
E N D
Terminologie Monohibried kruising • Slegs een oorerflike kenmerk word ondersoek. Mendel se wet van segregasie Elke kenmerk word deur twee allele/faktore beheer wat skei gedurende meiose sodat elke gameet slegs een van die allele/faktore besit Mendel se beginsel van dominansie Wanneer twee individue met egtetelende kontrasterernde kenmerke gekruis word sal die generasie die dominante kenmerk vertoon Telematics Lewenswetenskappe 2012
Terminologie Volledigedominansie • ‘n Genetieseinteraksiewaareenalleel van ‘n geen die uitdukking van ‘n alternatiewealleelonderdruk in die F1heterosigoot (bv. Bb) sodat die fenotipedieselfde is as die van die dominantealleel. Onvolledigedominansie • ‘n Patroon van oorewingwaar ‘n kruisingtussen twee fenotipiesverskillendeouers ‘n nageslagvoortbringwatverskillend is van beideouers – tussenvorm. Ko-dominansie • Beide allele is ewe dominant en beide word in die fenotipeeweveeluitgedruk Telematics Lewenswetenskappe 2012
Terminologie Allele: alleles is alternatiewe vorms van ‘n geen wat op dieselfde lokus van homoloë chromosoompaar aangetref word. Indien allele van dieselfde kenmerk dieselfde is, is die organisme homosigoties vir daardie kenmerk. Indien die allele vir ‘n kenmerk verskillend is, is die organisme heterosigoties vir daardie kenmerk. Telematics Lewenswetenskappe 2012
MONOHIBRIEDE KRUISINGS P1 Generasie F1 Generasie Telematics Lewenswetenskappe 2012
Stappe in oplos van monohibriedkruisings • Bepaal die dominante kenmerk • Bepaal die sleutel d.i. simbool/letter wat gebruik moet word. • Bepaal die fenotipes en genotipes van die ouers. • Bepaal die allele van elke gameet na meiose • Bepaal die allele van die sigoot na bevrugting – F1- genotipe • Beskryf die fenotipes van die F1 - generasie Telematics Lewenswetenskappe 2012
Templaat Kenmerk:…………………………….. Variasie (Fenotipe) van kenmerk:…………………………… Genetiese variasie (allele) ………………………………….. Tipe dominansie:………………………………………… P1 Fenotipe ____________ x ______________ Genotipe _____________ x _______________ Meiose Gamete ___, ___, ___, ___ x ___, ___, ___, ___ Bevrugting Punnet diagram F1 Genotipe _____________________Ratio: _____________ Fenotipe ____________________ Ratio: ______________ Telematics Lewenswetenskappe 2012
Volledige dominansie P1fenotipe Lank x Kort genotipe TT x tt Meiose (Mendel se wet van segregasie) Gametes Bevrugting F 1 Genotipe: Tt (Beginsel van dominansie) Fenotipe: Lank (Individue van F1 vertoon dominante kenmerk) T t Telematics Lewenswetenskappe 2012
Volledige dominansie P 2fenotipe Lank x Lank genotipe Tt x Tt Meiose Gamete en en bevrugting F 2 Genotipe: TT, Tt, Tt, tt Fenotipe: LankLank Lank Kort t T t T T t Gamete TT T t T t T t tt Telematics Lewenswetenskappe 2012
Onvolledige dominansie P1fenotipe Rooi x Wit genotipe RR x WW Meiose Gamete Bevrugting F 1 Genotipe: RW Fenotipe: Pienk (Nakomelinge vertoon tussenvorm) R W Telematics Lewenswetenskappe 2012
Ko-dominansie P1fenotipe Rooi x Wit genotipe RR x WW Meiose Gamete Bevrugting F 1 Genotipe: RW Fenotipe: rooiskimmel (beide rooi en wit) (Beide allele is ewe dominant en kom eweveel na vore in fenotipe) R W Telematics Lewenswetenskappe 2012
Bloedgroepe Telematics Lewenswetenskappe 2012
Bloedgroepe ‘n Man met bloedgroep AB trou met ‘n vrou met bloedgroep O. Voorspel die moontlike bloedgroepe van hul nakomelinge P 2fenotipe AB x O genotipe IAIB x ii Meiose Gamete en Bevrugting F 2 Genotipe: IAi en IBi Fenotipe: Bloedgroep A en Bloedgroep B IA IB i IA IB Gamete IAi IBi i Telematics Lewenswetenskappe 2012
Oorerflikheid van geslag ‘n Paartjie wil weet wat hul kanse is om ‘n babaseun of dogter te kry. P 2fenotipe Man x Vrou genotipe XY x XX Meiose Gameteen en Bevrugting F 2 Genotipe: XX, XX, XY, XY Fenotipe: Meisie Meisie seun seun X Y X X X Y Gamete XX XY X X XX XY Telematics Lewenswetenskappe 2012
Hemofilie Geslagsgekoppelde afwyking.Hemofilie word veroorsaak deur ‘n resessiewe alleel op die X-chromosoom. Mans het slegs een X-chromosoom –hulle lei gewoonlik aan hierdie afwyking. Toon diagrammaties‘n kruising tussen ‘n fenotipies normale vrou maar wat ‘n hemofilie-draer is met ‘n man wat ‘n hemofilie – lyer is. P 1phenotipe Man x Vrou genotipe X hY x X HX h Meiose Gameteen en Bevrugting F 1 Genotipe: X HXh, X hX h, X HY, X hY Phenotipe: Normaal hemofilie-lyer Normaal Hemofilie-lyer vroulik vroulik manlik manlik Xh Y XH Xh Xh Y Gametes X HX h X HY XH Xh X hX h X hY Telematics Lewenswetenskappe 2012
StamboomdiagrammeToon die patroon van oorerflikheid van kenmerke oor ‘n paar generasies aan. Volg die volgende stappe by die interpretering van stamboomdiagramme • Bestudeer enige sleutel en stellings en kyk vir dominante kenmerke en fenotipes. • Skryf die fenotipes in van al die individue soos gegee in die probleem. • Voltooi die genotipes van al die individue met die resessiewe toestand – dit moet 2 kleinletters wees bv. ff • Vir elke individu in die diagram wat die resessiewe toestand toon beteken dit dat elke geen verkry was vanaf elke ouer. Werk terug en vul in een resessiewe geen vir elke ouer. • Vul die tweede letter in wat ‘n hoofletter moet wees indien die ouers die dominante kenmerk vertoon. • Enige ander individu wat die dominante eienskap vertoon sal heel waarskynlik homosigoties dominant wees – twee hoofletters. Telematics Lewenswetenskappe 2012
Voorbeeld 1 – oorlobbeLet wel:Los oorlobbe is dominant (F) en vas oorlobbe is resessief (f) – vul in die ontbrekende genotipes. ff ff Ff Ff ff Ff Ff Ff ff ff Sleutel: Man met vaste oorlobbe Man met los oorlobbe Vrou met vas oorlobbe Ff ff Vrou met los oorlobbe Telematics Lewenswetenskappe 2012
Voorbeeld 2 – AlbinismeLet wel: Albinisme (a) word veroorsaak deur ‘n resessiewe alleel.Gebruik simbole A en a om die volgende stamboomdiagram te voltooi Aa Aa Aa Aa aa aa Aa or AA AA or Aa Sleutel: Manlik Vroulik Vroulike albino Manlike albino Telematics Lewenswetenskappe 2012
Aktiwiteit 1 • Voltooi die volgende aktiwiteit in pare By mense is die vermoë om die tong te rol die oorsaak van ‘n dominante geen. Gebruik die letter (R) vir vermoë om die tong te rol en (r) vir nie-tongrol. Toon diagrammaties d.m.v. ‘n genetiese kruising aan hoedat ‘n man wat sy tong kan rol en getroud is met ‘n vrou wat ook haar tong kan rol ‘n dogter kan hê wat nie haar tong kan rol nie. Telematics Lewenswetenskappe 2012
Aktiwiteit 1- Antwoord P 1phenotipe Roller x Roller genotipe Rr x Rr Meiose Gameteen en Bevrugting F 1 Genotipe: RR, Rr, Rr, rr Fenotipe: Roller Roller Roller Nie- roller R r R r R r Gamete RR Rr R r Rr rr Telematics Lewenswetenskappe 2012
Aktiwiteit 2Voltooi die volgendeaktiwiteit in pare Die diagram hierondervertoon die oorerflikheid van oogkleur in mense. Bruinoë (B) is dominant oorblou (b). Indiwidu 2 is homosigoties. Gebruik die letters B en b, en skryf die fenotipes en genotipes van die indiwidueneer. 2 Key: Man met bruinoë Man met blou-oë Vrou met bruinoë Vrou met blou-oë Telematics Lewenswetenskappe 2012
Aktiwiteit 2Voltooi die volgende aktiwiteit in pareDie diagram hieronder toon die oorerwing van oogkleur in mense aan. Bruin oogkleur (B) is dominant oor blou oogkleur(b). Individu 2 is homosigoties vir oogkleur. Gebruik die letters B en b en skryf die fenotipes en genotipes van die individue in die diagram neer. BB bb Blou Bruin Bb Bb bb Bruin Bruin Blou Key: Male with brown eyes Male with blue eyes Female with brown eyes bb Bb Bb bb bb Female with blue eyes Blou Bruin Blou Bruin Blou Telematics Lewenswetenskappe 2012
Geslagsgekoppeldekenmerke • Geslagsbepaling - • XX – Vrou • XY – man • Kenmerke beheer deur gene op die X of Y chromosome word geslagsgekoppelde kenmerke genoem • ‘n alleel word X-gekoppeldgenoem. Telematics Lewenswetenskappe 2012
Hemofilie • Hemofilie verwys na die gebrek van een van die ernstige stollingsfaktore wat lei tot uitermatige bloeding in geaffekteerde persone. • Bloeding vind ekstern na beserings sowel as intern rondom gewrigte plaas. • Kan voorkom word met bloedoortappings of ‘n biotegnologiese stollingsfaktor. Telematics Lewenswetenskappe 2012
Kleurblindheid • Drie tipes keeltjies in die retina neem rooi, groen of blou waar. • Gene vir blou keeltjies is outosomaal; die vir rooi en groen keeltjies is op die X-chromosoom. • Mans het meer gereeldelik rooi-groen kleurblindheid as vrouens. Telematics Lewenswetenskappe 2012
X-gekoppelde Allele • Die sleutel vir ‘n X-gekoppelde probleem vertoon die allele gekoppel tot die X soos volg: • XB = normale visie • Xb = kleurblindheid • Vrouens met die genotipe XBXb is draers omdat hulle blyk om normaal te wees, maar elke seun het ‘n 50% kans om kleurblind te wees afhangend van watter alleel die seun ontvang. • XbXb and XbY is beide kleurblind. Telematics Lewenswetenskappe 2012