110 likes | 772 Views
REFORMASIE/HERVORMING. MARTIN LUTHER JOHANNES CALVYN. DIE TERME. REFORMASIE EN HERVORMING DIE VORM VAN DIE KERK WAS IN DE - FORMASIE /SKEEFGETREK DAAR KORT RE -FORMASIE OF HER -VORMING DAARUIT ONTSTAAN DIE GE REFORM EERDE KERKE EN HERVORM DE KERKE
E N D
REFORMASIE/HERVORMING MARTIN LUTHER JOHANNES CALVYN
DIE TERME • REFORMASIE EN HERVORMING • DIE VORM VAN DIE KERK WAS IN DE-FORMASIE /SKEEFGETREK • DAAR KORT RE-FORMASIE OF HER-VORMING • DAARUIT ONTSTAAN DIE GEREFORMEERDE KERKE EN HERVORMDE KERKE • ALMAL PROTESTANTE KERKE (PROTESTEER )TEEN DIE DE-FORMASIE VAN DIE ROOMSE KERK
VRUG VAN REFORMASIE • Soli Deo Gloria: Alleen tot die eer van God. • Sola Christi:AlleendeurChristus. • Sola Fidé: Alleendeur die geloof. • Sola Scriptura: Alleendeur die Bybel. • Sola Gratia:Alleendeurgenade.
IS DIE BYBEL EN BELYDENIS.. ORNAMENT? INSTRUMENT?
KATEGISMUS IS ‘N….. • TROOSBOEK • LEERBOEK • ANKERBOEK • EVANGELISERINGSBOEK
TITUS 1:9 • Hymoetvashouaan die betroubareWoordwaarinhyonderrig is. • Dan salhy in staatweesomander met die gesonde leer aantemoedig • En om die argumente van teenstandersteweerlê.
1 PETRUS 3:15 • In jullehartemoetdaar net heiligeeerbiedweesvirChristus die Here. Weesaltydgereedom ‘n antwoordte gee aanelkeenwat van jou ‘n verduidelikingeisoor die hoop wat in jullelewe.
4 TOEPASSINGS • Ons moet die Bybel ken en dit uitleef as ons enigste bron. (Vers 9a) • Ons moet dit wat ons glo aan ander oordra. (Vers 9b). • Ons moet standpunt inneem teenoor dwalleer van ons wêreld. (Vers 9c) • Ons moet die eenheid tussen verkillende kerke, met wie ons in belydenis saamstem te bewaar.