150 likes | 339 Views
A-Z BELEID. A – Z BELEID. Bedieningsvreugde. Bedienings. vreugde. Alg sinodale Taakspan 2004: holistiese denke oor predikantwees. Handel in eerste plek oor God, daarna oor predikant as menslike hulpbron.
E N D
A-Z BELEID A – Z BELEID Bedieningsvreugde Bedienings vreugde
Alg sinodale Taakspan 2004: holistiese denke oor predikantwees. • Handel in eerste plek oor God, daarna oor predikant as menslike hulpbron. • A-Z Beleid word verstaan binne missionêre rol van die kerk geplaas: God, Sy kerk / gemeente as voertuig na die wêreld. • Nadenke oor versorging en begeleiding.
Die hart van die A-Z beleid Van roeping tot ordening A-Z: 1-7
Predikant A-Z Emeritaat Bediening Predikant Ordening Proponent Legitimasie Studie Bevoegdheids-vraagstukke! Keuring Roeping
Geroepene se verhoudinge A - Z
Van roeping tot ordening • Roeping en geroepene (1-2) • Gemeente: Uitklaring van roeping en werwing (3-4.2) • Sturende Ring: Verdere uitklaring van roeping en aangee as teologiese kandidaat (4.3) • Sinode / Kuratorium: Toetsing, opleiding, beroepsvereistes, eksaminering en versorging (4.4-5) • Algemene Sinode: Legitimering (6-7)
Die hart van die A-Z beleid Geordende met bedieningsvreugde Ringmotiveer, versorg, ondersteun in belang van selfsorg, brugpastors en VBO(A-Z 8.4,10.4, 11.4) Geloofsgemeenskap (Gemeente)Vereis en maak mentorskap en VBO moontlik, deelname aan induksie, versorg (A-Z 8.3,10.3, 11.3) Predikant Holistiese selfsorg, Mentorskap, selfstudie, VBO Deelname, finansiële beplanning (A-Z 8.2,10.2, 11.2) Sinode/KuratoriumSteun en voorsien mentorprogramme, behoeftebepalings, versorging, brugpastors(A-Z 8.5,10.5,11.5) Algemene Kuratorium SinodeVersorg, bepaal en reël VBO(A-Z 8.6,10.6,11.6)
A – Z BeleidVoortgesette Bedienings Ontwikkeling • 1 - 3 • 4 -10 • 11 + • Keuses op grond van behoefte bepalings • Bedieningsverryking deur vakverwante opleiding wat op praktyk gerig is: watter waarde voeg dit toe tot my bediening.
Voortgesette Bedienings OntwikkelingKernwaardes • Lewenslange verdieping van kennis en insig in die Evangelie • Bevordering van geestelike groei, roepingverdieping en persoonsontwikkeling • Slyping van ons bedieninsgvaardighede vir missionêre gemeentes in diens van die komende Koninkryk van God • Ontwikkeling van die vermoë om teologies te onderskei • Behoud en bevordering van bedieningsvreugde en bedieningsmoed
Jare in Bediening 1- 3 4 – 10 10 plus Punte/ure per jaar 100 50 50 V B OPunte Stelsel
V B OManiere om punte te verwerf • Inskakeling by mentorprogramme • Bywoning van retraites • Studie en werksgroepe • Dag konferensies van Ring en of Sinode, VBOs • Konferensies en kursusse van VBOs • Vakwetenskaplike werkgemeenskappe • Studietoere • Verdere studie • Artikels in erkende tydskrifte • Geakkrediteerde kursusse
V B OVerbind tot Volwasse Leer • Nie net op kennis fokus nie, maar op persoonsgroei, selfverstaan en vaardigheidsontwikkeling • Volwassenes inspraak kry ook in uiteindelike evaluering van proses • Leer nie vir toekoms nie, maar onmiddellike toepassing • Lewens en praktykervaring moet erken word as leerbron • Mense leer nie op dieselfde maniere nie
V B OVerbind tot Volwasse Leer • Leer is lewensgerig: is dit vir my betekenisvol • Leer beter in ontspanne en vrye atmosfeer • Leer beter in kleiner gemeenskappe • ‘Learning is more important than teaching’ • Mentor en ‘coaching’ programme is baie effektief • Volwassenes moet leer hoe om sinvol te leer • Vrese om blootgestel te word
A-Z begeleiding konsultasies: Elke streeksinode en ring sal vroeg in 2008 geleentheid kry om binne eie konteks gesprekke te voer wat die uitrolproses hiervan tot uitdrukking sal laat kom.