470 likes | 648 Views
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00 CRS 9. Hoef nie Aktiwiteite in gids in te handig nie. Dit is vir e-degree. Huiswerk vir 26 Augustus – Vrae 39-41 in Werkboek, handig in, in klas. WES-KAAPSE PROVINSIALE ADMINISTRASIE KEUR DIE HERSONERING GOED VOOR IMPAK STUDIE GEDOEN IS. YSKOR.
E N D
Hoef nie Aktiwiteite in gids in te handig nie. Dit is vir e-degree.
Huiswerk vir 26 Augustus – Vrae 39-41 in Werkboek, handig in, in klas
WES-KAAPSE PROVINSIALE ADMINISTRASIE KEUR DIE HERSONERING GOED VOOR IMPAK STUDIE GEDOEN IS. YSKOR IMPAK STUDIE DEUR WNNR GEDOEN STAALMEULE BY LANGEBAANMEER VAN HUYSSTEEN EIENAAR VAN GROND BY LANGEBAANMEER – MAAK BESWAAR DIE RAAD MOET DEUR DIE DEPARTEMENT OMGEWINSAKE AANGESTEL WORD OM DIT DOEN, MOET DIE GROND HERSONEER WORD MOET DEUR `N RAAD INGEVOLGE WET OP OMGEWINGSAKE GEDOEN WORD NABY SENSITIEWE NATUURGEBIED, OMGEWINGSIMPAKSTUDIE
HOEKOM IS DIT NODIG OM TUSSEN VERSKILLENDE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE TE ONDERSKEI? WETGEWENDE GESAG REGSBANK UITVOERENDE GESAG Bepaal staatsbeleid en die implementering van wette (administratiefreg val onder die uitvoerende gesag. In lyn met die leerstelling van die skeiding van magte, word administratiefreg binne die uitvoerende gesag ook geskei Maak wette Dwing die aksies van die wetgewende en uitvoerende gesag af Suiwer administratiewe handelinge Regsprekende handelinge Wetgewende handelinge Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?
EENHEID 3 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE
EENHEID 3.1 ALGEMENE INLEIDING
DIE GRONDWETLIKE RAAMWERK EN KONTEKS VIR GELDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE OM DIE KONSEP “REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE VERSTAAN, IS DIT BELANGRIK OM TE WEET HOE DIT IN DIE KONTEKS VAN DIE GRONDWET FUNKSIONEER EEN WAAR IN DIE GRONDWET DIT GEPLAAS KAN WORD
ARTIKEL 33 ARTIKEL 7 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELING. WAAR IN DIE GRONDWET DIT PAS ARTIKEL 32 ARTIKEL 34 GRONDWET
Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit? GELDIGHEID / REGVERDIGHEID VAN HIERDIE HANDELINGE MOET BEPAAL WORD
Belangrikomadministratiefregbinne die konteks van die Grondwetteverstaan want: • 1) Administratiewehandelingesalslegsgeldigweesas hulaan al die vereistesvolgens die reg voldoen. • 2) Die 1996 Grondwet is die basiesebronwat die regmatigheid van administratiewehandelingebepaal. • Voor die Grondwet is gemeenregtelikebeginsels, statute en hofbeslissingsgebruikom die geldigheid van administratiewehandelingetebepaal. • Alhoewel die Grondwetbasiesevereistes vir geldigehandelingedeurstaatsorganestel, moetanderbronneookgeraadpleeg word om die kontekstebepaalwaarbinnehierdievereistesinterpreteer en aangewend word.
MEES NB ARTIKELS IN DIE 1996 GRONDWET: -Artikel 2 Die Grondwet is die hoogste reg. Enige wet of handeling teenstrydig met dit is ongeldig. Die verpligtinge opgelê op administratiewe liggame moet nagekom word.
-Artikel 7 HvR verseker die regte van alle persone in ons land. HvR bevestig die demokratiese waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die staat moet die regte in bogenoemde respekteer, beskerm, bevorder en nakom Die regte in die HvR is ondergeskik aan die beperkings wat vervat of na verwys word in artikel 36, of elders in die HvR.
Artikel 8 • Die HvR is van toepassing op alle reg, en dit bind ook alle wetgewing, die uitvoerende mag, die regterlike mag en alle staatsorgane • Bepalings in die HvR bind natuurlike en Regspersone
Artikel 32: Bepaal dat elke persoon die reg het van toegang tot enige inligting. Nasionale wetgewing moes verorden word om effek aan hierdie reg te gee, en dat dit voorsiening kan maak vir redelike maatstawwe om die administratiewe en finansiële las van die staat te verlig. – Die Wet op Toegang tot Inligting. Reg tot inligting van belang vir geregterlike hersiening van administratiewe optrede. `n Persoon wat beweer dat daar inbreuk gemaak is op sy reg deur administratiewe optrede, kan hom op die betrokke liggaam beroep om die nodige inligting te voorsien wat `n invloed het op die uitoefening of beskerming van die betrokke reg. Artikel 32 maak nie voorsiening vir toegang tot alle administratiewe liggame of instelling. En die verskaffing van inligting is beperk tot inligting wat die individu vereis vir die uitoefening of beskerming van sy / haar regte.
32 Toegang tot inligting (1) Elkeen het die reg op toegang tot- (a) enige inligting wat deur die staat gehou word; en (b) enige inligting wat deur 'n ander persoon gehou word en wat vir die uitoefening of beskerming van enige regte benodig word. (2) Nasionale wetgewing moet verorden word om aan hierdie reg gevolg te gee, en kan voorsiening maak vir redelike maatreëls om die administratiewe en finansiële las op die staat te verlig.
Artikel 33:Konsep van administratiewe geregtigheid soos in artikel 33 vervat speel `n belangrike rol om te verseker dat die administrasie aan die basiese vereistes van geregtigheid in die uitvoering van hul funksies voldoen: -Administratiewe geregtigheid verseker geregtigheid vir die individuele persoon en privaat instansies in hul verhoudings met administratiewe staatsorgane. -Artikel 33 – Nasionale wetgewing sê dat wetgewing ingestel moes word – Promotion of Administrative Justice Act -Administrasie en hul staatsorgane moet voldone aan aldie vereistes vir geldige administratiewe optrede (wettigheid, reverdige prosedures en redelikheid). -Die howe is die bewaarders van administratiewe geregtigheid.
34 Toegang tot howe Elkeen het die reg dat 'n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in 'n billike openbare verhoor beslis word voor 'n hof of, waar dit gepas is, 'n ander onafhanklike en onpartydige tribunaal of forum.
-Artikel 39 Wanneer `n hof, tribunaal of forum die HvR interpreteer moet dit die waardes bevorder wat gegrond is op `n oop en demokratiese gemeenskap, gebasseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Wanneer wetgewing interpreteer word, en wanneer die gemenereg of gewoonterg ontwikkel word, moet elke hof, tribunaal of forum die gees, betekenis en oofmerke van die HvR bevorder. -Artikel195 Publieke administrasie moet uitgevoer word volgens demokratiese waardes en die beginsels vervat in die Grondwet. Hierdie beginsels sluit in die verskaffing van dienste op `n onpartydige, regverdige en billike basis sonder partydigheid; die aanspreeklikheid van publike administrasie, deursigtigheid en bestuurspraktyke gebasseer op objektiwiteit, regverdigheid, en die behoefte om die wanbalans van die verlede te herstel en om `n wye verteenwoordegende deelname te verseker. Hierdie beginsels is van toepassing op administrasie in elke sfeer van die regering, staatsorgane, en publieke ondernemings. -Artikel 239 definisie van “Staatsorgaan”
Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit? DIE GRONDWET BIED DIE MEES BELANGRIKE KRITERIA OM DIE GELDIGHEID VAN ADMINISTRATIEWE HANDELINGE TE BEPAALT
Uitsluitingsklousules Artikel 34 (Reg op toegang tot howe) van die Grondwet bepaal soos volg: “Elkeen het die reg dat `n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in `n billike openbare verhoor beslis word voor `n hof of, waar dit gepas is, `n ander onafhanklike en onpartydige tribunaal of forum.” Aangesien artikel 9 (die reg tot gelykheid voor die reg asook die reg tot gelyke beskerming van die reg), en artikel 35(3) `n reg van toegang tot `n hof verskaf, kan dit gevra word waarom dit nodig was om artikel 34 in die Grondwet in te sluit. Daar word geargumenteer dat die belang van hierdie artikel geleë is in die feit dat dit effektief die wetgewende mag se mag om uitsluitingsklousules te promulgeer, inkort, aangesien die wetgewende uitsluiting van regterlike hersiening nie meer moontlik is nie. Gevolglik is hierdie artikel van groot belang vir die beskerming van individuele regte soos gelys in hoofstuk 2 van die Grondwet..
Uitsluitingsklousules Vorige sisteem van Parlementêre soewereiniteit, kon die Parlement geregtelike hersiening van administratiewe handelinge uitsluit deur “uitsluitingsklousules”. Hierdie klousules was `n daaglikse gebeurtenis. Byvoorbeeld, individue was gearresteer sonder verhoor en fundamentele regte soos vryheid van uitdrukking was ingeperk. Dus, die vereiste van regmatigheid (en ook die fundamentele reg van toegang tot howe) verbied wetgewende uitsluiting van geregtelike hersiening en kan net beperk word as dit aan al die vereistes van die beperkingsklousule voldoen.
“Parastatals” en “fringe organisations” `n Fundamentele vraag is of artikel 33 slegs van toepassing is op staatsorgane soos regeringsdepartemente, en of parastatel en buite-organisasies ook ingesluit word. Wiechers stel voor dat vier toetse gebruik kan word om te bepaal of `n organisasie `n administratiewe liggaam is of nie: -Of die liggaam ingestel is deur `n statuut; -Of dit deel geword het van `n ingestelde administratiewe hiërargie; -Of dit `n publieke berpligting of funksie uitvoer -Of die liggaaam met gesag beklee is. Volgens Baxter word publieke ondernemings of “fringe organizations”, “parastatals”, en “quangos” ook beheers deur administratiefreg. Byvoorbeeld: Transnet, SABC, Law Societies
Literatuur Eenheid 3.1 in Gids
EENHEID 3.2 DIE KONSTITUSIONELE REG TOT REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE
DIE KONSTITUSIONELE REG TOT REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE Soos in 3.1 bespreek. Neem kennis dat voor die 1996 Grondwet = was die voorloper van regverdige administratiewe handelinge – administratiewe wetlikheid / legaliteit. Die beginsels van administratiefreg was ingesluit in die idee van legaliteit. Boulle het voor die Grondwet geskryf en na die terme “administratiewe geregtigheid” verwys. Hierdie konsep behou in sy essensie die idee van administratiewe legaliteit: -Administratiewe geregtigheid dui `n sisteem van publieke administrasie aan wat beginsels van regverdigheid, redelikheid, gelykheid, welvoeglikheid en proporsionaliteit handhaaf. -Hierdie beginsels kan bevorder word deur meganismes van aanspreeklikheid en beheer, hersiening en toesig, oopheid en konsultasie. -Op `n breër vlak, dui administratiewe geregtigheid `n antwoordende, verantwoordelike en aanspreeklike sisteem van publieke administrasie aan. -Dus, “Administratiewe geregtigheid” kan in beide prosedurele en substantiewe sin verstaan word. Prosedure = administratiewe geregtigheid bevat reëls van regverdigheid of gehoorsaamheid aan die reëls van natuurlike geregtigheid. Substantief = sal administratiewe geregtigheid verband hou met regverdigheid en die rasionaliteit van `n uitkoms in individuele of gemeenskaplike persepsies.
Artikel 24 van die Interim Grondwet en Artikel 33 van die 1996 Grondwet Artikel 24 Artikel 33 • “Every person shall have the right to • Lawful administrative action where any of his or her rights or interests is affected or threatened; • Procedurally fair administrative action where any of his or her rights or legitimate expectations is affected or threatened; • Be furnished with reasons in writing for administrative action which affects any of his or her rights or interests unless the reasons for such action have been made public; • Administrative action which is justifiable in relation to the reasons given for it where any of his or her rights is affected or threatened” “Regverdigeadministratiewehandeling” “(1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is. (2) Elkeen wie se regte nadelig geraak is deur administratiewe optrede het die reg op die verskaffing van skriftelike redes.” a) Artikel 33 is nie `n kodifikasie van gemeneregbeginsels van administratiefregnie. Dus, niebeperk tot net gemeneregbeginsels. Maganderbeginselsontwikkel. Alhoewel, hierdiegemeneregbeginselsnie net verdwynnie. Hulle is in die grondwetopgeneemmaarmagdeur die howegebruik word omstrekking, inhoud en toepassing van artikel 33 en PAJA tebepaal. (
Section 24 of the Interim Constitution and Section 33 of the 1996 Constitution Artikel 24 van die Interim Grondwet en Artikel 33 van die 1996 Grondwet Artikel 24 Artikel 33 (b) Doel van artikel 33 – om administratiewe handeling te reguleer en beheer en om seker te maak dat standaarde van goeie regering nagevolg word. (c) Regte en Belange – Regte soos verwys na in artikel 33 behoort nie beperk te word na daardie gelys in die HvR. Artikel 39(3) sê dat verskansing van die regte in die HvR nie die bestaan van ander regte ontken soos bevestig deur gemenereg, gewoontereg, of wetgewing, tot die punt dat hulle in lyn is met die HvR. Artikel 33 sê dat almal `n reg op regmatigheid, prosedurele billikheid en redelikheid het. Bespreking van sake wat handel oor artikel 24 is belangrik vir administratiefreg soos dit staan vandag.
Section 24 of the Interim Constitution and Section 33 of the 1996 Constitution Artikel 24 van die Interim Grondwet en Artikel 33 van die 1996 Grondwet Artikel 24 Artikel 33 Waar belange of verwagtinge eerder as regte geaffekteer word, is dit die funksie van die howe om elke saak te bereken op sy meriete om te bepaal of die gevolge van die sekere administratiewe handeling geregtelike hersiening regverdig. Alhoewel dit blyk asof die definisie van administratiewe handelinge in PAJA die omvang van geregtelike hersiening beperk want die handeling moet die regte van `n persoon nadelig beinvloed en moet `n direkte, ekterne, regtelike effek hê. Aan die een kant kan daar gesê word dat PAJA die omvang van hersiening beperk in sekere gevalle, maar aan die ander kant, kan daar gesê word dat PAJA `n weier omvang van toepassing het.
Section 24 of the Interim Constitution and Section 33 of the 1996 Constitution Artikel 24 van die Interim Grondwet en Artikel 33 van die 1996 Grondwet Artikel 24 Artikel 33 Alhoewel die Wet die toepassing van die strekking van die Wet in gevalle van prosedurele billikheid uitbrei om legitieme verwagtinge in te sluit, moet die regte of legitieme verwagtinge materieel en negatief geaffekteer word. (d) Administratiewe handeling – artikel 33 vind toepassing slegs waar die handeling onder bevraging `n administratiewe handeling is.
VAN HIERDIE DEFINISIES IN PAJA KAN DIT AFGELEI WORD DAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELING DIE VOLGENDE BETEKEN: -`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM) -VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD -IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING -DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER. -WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE. -WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER -WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET
Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? Algemeen Alle administrateurs moet seker maak dat hul die administratiewe funksies volgens die wet uitvoer. Met ander woorde, artikel 33 en PAJA. Dus, moet hulle seker maak dat die administratiewe handelinge: ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.
33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is. 1. REGMATIGHEID Groter / beter maatstaf vir beskerming teen administratiewe misbruik want onregmatige handelinge is onderhewig aan geregtelike hersiening. Wat behels die term “regmatigheid”? In die verlede was die kriteria vir regmatigheid of legaliteit gewoonlik beperk tot gehoorsaamheid van die maatreëls in die bemagtigende bepaling. Dit het beteken dat ander gemeenregtelike vereistes, soos die vereiste dat administratiewe handelinge duidelik en verstaanbaar en nie vaag is nie, nie as belangrik beskou was nie. Hierdie positivistiese siening kan nie vereenselwig word met die beginsel van administratiewe legaliteit nie. En dit vorm die hoeksteen en basis vir die beoefening van regmatige administratiewe handelinge.
Nuwe Grondwetlike orde vereis dat “regmatige administratiewe handelinge” wyd geinterpreteer word om gehoorsaamheid aan die Grondwet, met bemagtigende bepalings en die reëls van gemenereg en, of die administrateur aan die reëls van PAJA gehoor gegee het. Dus, regmatigheid is `n sambreel regskonsep wat alle vereistes van geldige administratiewe handelinge insluit.
ADMINISTRATIEWE HANDELING 1. REGMATIGHEID 3. PROSEDUREEL BILLIK 2. REDELIK 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.
1.1 REGMATIGHEID IN TEENSTELLING MET ULTRA VIRES Ultra Vires = om buite verleende mag op te tree Wye Siening Eng Siening • Alleadministratieweoptredemoetvoldoenaan die algemenebeginsels wat deur die reg bepaal word - `n administratiewehandelingmoetdus in oreenstemming met die reg uitgeoefen word. Dus: • Moet deur die Grondwetveroorloofwees. • Nakoming van die voorskrifte van die magtigende wet sowel as nakoming van al die gemeenregtelikereëls en voorskrifte. • Sambreebegrip – al die vereistes vir regsgeldigeadministratieweoptrede. Bemagtigende Bepaling Redelikheid buite die bepaling se omvang
1.1 REGMATIGHEID IN TEENSTELLING MET ULTRA VIRES Wye Siening Eng Siening Mag nie buite sy verleende owerheidsmagtiging optree nie. Probleem – formalistiese benadering wat slegs reëlmatigheid van die handeling vereis. Wanneer `n magtigende wet nie uitdruklik byvoorbeeld, onredelikheid, teruwerkend optrede of die uitluiting van die howe se jurisdiksie verbied nie, sodanige optrede deur die administratiewe orgaan nie ongeldig sal wees nie.
1.1 REGMATIGHEID IN TEENSTELLING MET ULTRA VIRES Eng Siening Wye Siening Illustrasie van die wye siening – University of Cape Town v Ministers of Education – die oplegging van sekere voorwaardes (by nie-nakoming van hierdie voorwaardes was die minister geregtig om die hele of `n gedeelte van die universiteit se subsidie terug te hou) geïnspireer is deur `n “ongeoorloofde motief” om `n doel te bereik wat nie deur die magtigende wet gemagtig is nie. Sodanige “ongeoorloofde motief” het die voorwaardes ultra vires en dus ongeldig gelaat. 1. Kan geskiedkundig herlei word na die Engelse reg waar ultra vires optrede beteken het dat `n administratiewe orgaan die perke van die magtigende wet oorskry het.
1.1 REGMATIGHEID IN TEENSTELLING MET ULTRA VIRES Eng Siening Wye Siening In Natal Newspapers v State President of the Republic of South Africa het die hof ook gehou by `n wye siening van ultra vires. Die hof beslis dat die vraag of `n regulasie deur die Staatspresident intra vires was of nie, eerstens afgehang het van die trefwydte en bepalings van die magtigende artikel en tweedens of die onderwerp van die regulasie deur daardie bepalings gemagtig was.
Wat beteken die legaliteitsbeginsel van die administratiefreg? -Is soortgelyk aan die breë benadering tot ultra vires. -Vereis dat alle administratiewe optrede aan die voorskrifte van die oppermagtige Grondwet, en ook aan die vereistes van die magtigende wet en ook die reëls en voorskrifte van die gemenereg moet voldoen. -Met ander woorde, administratiewe optrede moet nie slegs in oreenstemming met die bepalings van die magtigende wet (die eng siening van ultra vires) wees nie, maar ook in ooreenstemming met al die algemene beginsels wat deur die reg neergelê is. -Daar word gesê dat legaliteit beide die bevoegdhede en die algehele werking van die administrasie insluit.
Kan ook vra: “Wat beteken legaliteit en hoe raak dit die begrip ultra vires? In die antwoord moet verwys word na die feit dat die begrip ultra vires `n faset van die algemene legaliteitsvereiste is.
Kan ook vra: “Kan dit gesê word dat administratiewe handelinge wat aan die bepalings van die magtigende wet voldoen, geldig is?”
ADMINISTRATIEWE HANDELING 1. REGMATIGHEID 3. PROSEDUREEL BILLIK 2. REDELIK 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.
1.2 Uitsluitingsklousules Artikel 34 (Reg op toegang tot howe) van die Grondwet bepaal soos volg: “Elkeen het die reg dat `n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in `n billike openbare verhoor beslis word voor `n hof of, waar dit gepas is, `n ander onafhanklike en onpartydige tribunaal of forum.” Aangesien artikel 9 (die reg tot gelykheid voor die reg asook die reg tot gelyke beskerming van die reg), en artikel 35(3) `n reg van toegang tot `n hof verskaf, kan dit gevra word waarom dit nodig was om artikel 34 in die Grondwet in te sluit. Daar word geargumenteer dat die belang van hierdie artikel geleë is in die feit dat dit effektief die wetgewende mag se mag om uitsluitingsklousules te promulgeer, inkort, aangesien die wetgewende uitsluiting van regterlike hersiening nie meer moontlik is nie. Gevolglik is hierdie artikel van groot belang vir die beskerming van individuele regte soos gelys in hoofstuk 2 van die Grondwet..
1.2 Uitsluitingsklousules Vorige sisteem van Parlementêre soewereiniteit, kon die Parlement geregtelike hersiening van administratiewe handelinge uitsluit deur “uitsluitingsklousules”. Hierdie klousules was `n daaglikse gebeurtenis. Byvoorbeeld, individue was gearresteer sonder verhoor en fundamentele regte soos vryheid van uitdrukking was ingeperk. Dus, die vereiste van regmatigheid (en ook die fundamentele reg van toegang tot howe) verbied wetgewende uitsluiting van geregtelike hersiening en kan net beperk word as dit aan al die vereistes van die beperkingsklousule voldoen.
Hoofstuk 8 in handboek 6.1 in werkboek Eenheid 3.2