140 likes | 331 Views
Sessie 3. Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?. Die doop vra ’n antwoord. Die doop vra ’n antwoord. Op watter manier kan die volgende prentjies jou help om jou doopbelofte te verstaan?. Die doop vra ’n antwoord.
E N D
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Die doop vra ’n antwoord Op watter manier kan die volgende prentjies jou help om jou doopbelofte te verstaan?
Die doop vra ’n antwoord 4. Hoe voel julle daaroor dat ’n gedoopte persoon, wat jare later tot bekering of geestelike vernuwing kom, hom/haar weer wil laat doop?
Die doop vra ’n antwoord 5. Watter ouers het die reg om hulle kind te laat doop? (Lewer gerus kommentaar op die prentjie.)
Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings Verhouding met God Verhouding met my huweliksmaat Verhouding met ’n steunstelsel Verhouding met jouself
Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • Verhouding met God
Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 2. Verhouding met my huweliksmaat
Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 3. Verhouding met ’n steunstelsel
Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 4. Verhouding met jouself
Tuisopdrag 2 • Lees die doopformulier (Bylaag B, bl 44 agterin die werkboek) met aandag deur.
Volgende week Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?