1 / 12

. AGTERGROND 2007/08 Lig in die tonnel Wêreldpryse/voedsel tekorte Ekonomiese groei

. AGTERGROND 2007/08 Lig in die tonnel Wêreldpryse/voedsel tekorte Ekonomiese groei Hoë internasionale voedselpryse Oorgespoel na RSA Negatief vir verbruiker – positief vir produsent Produsente reageer positief en produseer. 2008/09 - Afgelope seisoen

tejana
Download Presentation

. AGTERGROND 2007/08 Lig in die tonnel Wêreldpryse/voedsel tekorte Ekonomiese groei

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. . AGTERGROND • 2007/08 • Lig in die tonnel • Wêreldpryse/voedsel tekorte • Ekonomiese groei • Hoë internasionale voedselpryse • Oorgespoel na RSA • Negatief vir verbruiker – positief vir produsent • Produsente reageer positief en produseer

  2. 2008/09 - Afgelope seisoen - Geplant met groot verwagtinge – pryse sou hoog bly - Geplant met hoë koste - Krediet “crunch” – pryse drasties gedaal - Marges daarmee heen - Huidige posisie baie negatief

  3. 2009/10 – Komende seisoen • Alle aanduidings is dat huidige prys vooruitsigte nie koste gaan dek nie • - Produsente sal moet aanpas – as die vraagkant negatief is sal hulle die aanbod moet bestuur

  4. STRUKTUUR VAN DIE LANDBOU - Kleingroep insetverskaffer - Groot groep produsente - Klein groep verwerkers - Groot groep verbruikers - Hierdie probleem veroorsaak ‘n distorsie vir die vrye mark beginsel

  5. 2. HUIDIGE OMGEWING WAARBINNE PRODUSENT MOET PRODUSEER

  6. 2.1 Fisiese omgewing - Effektiwiteits verbeterings (produktiwiteit) vind deurlopend plaas - – te stadig om die koste druk te oorkom - Klimaat onsekerheid – El Nino voorspellings - Navorsingsontwikkeling – spandering verlaag reëel

  7. 2.2Winsgewendheid Insetkant - Wel laer as gevolg van internasionale situasie - Verlaging egter vanaf ʼn baie hoë basis. Direkte insetkoste. - Oorhoofse kostes is steeds hoër - Goeie jaar het produsente kans gegee om ou kapitaal goedere te vervang: Vinnige omswaai maak dit moeilik om verpligtinge na te kom. - Mededingendheid (Onmededingende praktyke) – Sake is op tafel na baie jare se ondersoeke ensovoorts. Gaan hopelik positief verloop vorentoe

  8. Uitsetkant • - Moeilik om beplanning te doen as gevolg van volatiliteit in markte • - Beperk verskansings opsies en is baie duur • - Inkomste = opbrengs x prys • Altwee tans baie swak vooruitsigte • Opbrengs (moontlike El Nino) • Prys tans laer as produksiekoste • - Onmededingende praktyke aan uitsetkant (broodkartel, opberging van graan). Die vraag is, het dit of gaan dit verbeter • - Markkrag in sekere bedrywe byvoorbeeld koring - steeds daar en gaan nie noodwendig verbeter nie

  9. 2.3 Eksterne omgewingsfaktore • - Grondhervorming • Impakteer negatief op ʼn produsent se besluitneming in 2010 • 4000 transaksies nie geld om af te handel • Negatiewe of ongegronde uitsprake • - RSA Regering se beleid ten opsigte van handelsgeleenthede • Beskerming teen gesubsidieerde invoere (VSA en EU het vangnet beskerming verder verhoog as gevolg van negatiewe ekonomiese situasie) • Binne SADC en SACU word ooreenkomste nie ten volle gehonoreer nie. • Begroting vir landbou (fondse) • Navorsing befondsing steeds baie laag selfs in vergelyking met ander Afrika lande

  10. Veiligheidssituasie • Diefstal van toerusting, insette en produkte (groenmielies, lewende hawe) • Persoonlike veiligheid benadeel produsent se produksie en oorlewings vermoë • - Die onvermoë van die polisie en veiligheidsinstellings • (Privaat sekuriteitsmaatskappye wat polisiestasie oppas) • - Die onwettige toestroom van mense - hoë werkloosheid – min geld – lei tot diefstal – vorming van sindikate om hierdie mense van voedsel te voorsien

  11. Infrastruktuur • - Toestand van infrastruktuur • - Agteruitgang van spoornetwerk gaan nie verbeter nie – beïnvloed die transaksiekoste (koste vanaf plaas tot verbruiker) – liggingsdifferensiaal • - Watersituasie • Beskikbaarheid en kwaliteit • - Mynbou aktiwiteite wat uitbrei plaas ook groter druk op produsente se produksie omgewing • - Koste van elektrisiteit

  12. SLOT Nie so positief soos ons dit wil hê nie

More Related