340 likes | 492 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly!. Ps 110. Teks. Psalm 110. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God.
E N D
God versamel ons en ons is bly! Ps 110 Teks
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
“Christus het met die oorwinnings vaandel in die hel ingegaan en die deure oopgestoot en so onder die duiwels te kere gegaan, dat die een hier deur ’ndeur is en ’nander daar deur ’ngat na buite getuimel het!”
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
Noem ons Lucky, want die Hemelvaart sê ons Broer, Jesus, is in beheer van die wêreld want Hy sit aan die regterhand van God
Hemelvaart is asof ons ’nsteil berg geklim het en nou bo-op die kruin gekom het… en ’nasemrowende uitsig het
Dat Christus aan die regterhand van God sit en regeer, is die eerste en laaste ding wat ’n mens kan en moet sê oor ons lewens en oor die wêreld.
“’n Persoon saam met God is altyd in die meerderheid” Kohn Knox
Noem ons Lucky, want Hemelvaart sê ons Broer, Jesus, is ook die priester volgens die orde van Melgisedek
“To save everyone who comes to God through him, always on the job to speak up for them.”
Noem ons Lucky, want Hemelvaart impliseer ons kan ons koppe omhoog hou, want ons verteenwoordig Jesus hier op aarde
“The King-Maker put his King on the throne; the True King rules with head held high!”
He has no hands but our hands To do His work today; He has no feet but our feet To lead folks in His way; He has no voice but our voice To tell them how he died, but was raised from the dead; He has no help but our help To lead them to His side
God herinner ons SakramenteRituele Ons is dankbaar
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za