430 likes | 546 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly. Psalm 1. Teks. Psalm 1. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. “Geluk is nie om te hê wat jy wil hê nie, maar om te wil hê wat jy het.” Rabbi H Schachtel. Lees Psalm 1 uit The Message.
E N D
God versamel ons en ons is bly Psalm 1 Teks
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
“Geluk is nie om te hê wat jy wil hê nie, maar om te wil hê wat jy het.” Rabbi H Schachtel.
God versamel ons en ons is bly Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Psalm 1 – Die man wat waarlik gelukkig is –
God praat met ons LuisterweernadieWoord Ons luister
1. Waarlik gelukkige mense word aan hulle geselskap uitgeken
“Die enigste Christen wat ek ken, is gekruisig.” “Los die Christene uit, hulle sal mekaar in elk geval vermoor.” George Bernard Shaw
“Uit honderd mense sal een persoon die Bybel lees, die ander 99 sal daardie persoon lees” Moody
As jy daarvan aangekla sou word dat jy ’n Christen is, sou daar genoeg getuienis teen jou ingebring kon word om jou skuldig te bevind?
4. Waarlik, gelukkige mense se aardse lewe het ’ngelukkige einde
Is jy hartseer om die huis te verlaat of is jy oppad huis toe?
God herinner ons SakramenteRituele Onsisdankbaar
“Psalm 1 and 2 are pre-prayer, getting us ready, making us adequate for prayer. Psalm 1: coming to attention and Psalm 2: entering into adoration.”
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Volgende week: Psalm 124