340 likes | 476 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly. Markus 10:35-45. Teks. Markus 10:35-45 - ’n Losprys vir baie… -. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. Ons het almal ons eie sieninge….
E N D
God versamel ons en ons is bly Markus 10:35-45 Teks
Markus 10:35-45 - ’nLosprys vir baie… -
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
Vraag: As jy jou kerk of kerk in die algemeen aan iemand moes beskryf het, sou iemand dit as ’n kerk herken het uit jou beskrywing?
God versamel ons en ons is bly Familie-oomblik
neekle redno elluj taw eid etsree liw seew, teom elluj lamla es raaneid seew
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Markus 10:35-45 - ’nLosprys vir baie -
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
Position Prestige Power
Ware mag lê in DIENS
Jesus calls a team talk: You know how the world works: the movers and shavers tell the lowlifes what to do and when to do it. Our New World cuts right across all that. If you want kudos, you’ve got to work on the menial jobs that’ll help others. If you want to be the top dog, you’ve got to work like a slave for others. If you need a mentor for this - look and learn. I’ve turned up with a one-track mind: to serve others. Even to hand over my life to buy people back from the darkness.”
Grootheid gaan nie daaroor oor hoeveel mense ons dien nie, maar oor hoeveel mense deur ons gedien word!
Dissipelskap vra ’nstyl... nie ’nleefstyl van mag en prestige en posisie nie, maar dien-dien styl
Die grootste gebod: Ons moet God liefhê met ons hart en verstand...
Nie magsbehep nie, maar behep met die mag van liefde in aksie
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Kliek op www.flam.co.za om te luister na ’n demonstrasie snit, asook om die bladmusiek af te laai.
Volgende week: Markus 10:46-52