390 likes | 674 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly!. Eksodus 20:1-17. Teks. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. Die familie ‘Christen’. We were not put on this earth merely to make a difference in the world. We were put on this earth to make the world different.
E N D
God versamel ons en ons is bly! Eksodus 20:1-17 Teks
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
We were not put on this earth merely to make a difference in the world. We were put on this earth to make the world different. Leonard Sweet
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God versamel ons en ons is bly! Loflied
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
Alles verander… sommige dinge ten goede
Alles verander… sommige dinge verander negatief
So sê die Here die Almagtige: Daardie tyd sal uit al die nasies tien man een Judeër aan die klere gryp en sê: “Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor God is by julle.” Sag 8:23
Is daar ’n gaping tussen die waardes wat ons bely en die waardes wat ons uitleef?
Jy sal nooit ’n teiken kan raakskiet as jy dit nie kan sien nie.”
“Daardie dinge is goed en wel vir ander mense, maar dit is nie goed en wel vir julle nie. Julle is spesiaal. Julle is anders. Julle is Joods. Julle het ’n ander storie. ’n Ander stel waardes.”
Ons leefstyl behoort aan te kondig dat ons in ’n ander rigting reis
“Men cut themselves off from the root of their being, from God… So when God goes, goal goes. When goal goes, meaning goes. When meaning goes, value goes, and life turns dead on our hands.” Carl Jung
“Ons mag dink dat God eenvoudig gehoorsaamheid aan ’n stel reëls wou gehad het, terwyl God in werklikheid mense van ’n sekere kaliber wil hê.” CS Lewis
God herinner ons SakramenteRituele Ons is dankbaar
God stuur ons uit WegsendingsliedSeënbede Ons is gasvry
Clip ‘n Clip kan afgelaai word bywww.nous.org.za
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Volgende week: Ps 107:1-3, 17-22