290 likes | 422 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly. Markus 8:27-38. Teks. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. Milli Vanilli.
E N D
God versamel ons en ons is bly Markus 8:27-38 Teks
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
“What people don't realize, is how much religion costs. They think faith is a big electric blanket when, of course, it is the Cross.” Flannery O'Connor
God versamel ons en ons is bly Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
As ons weet ons gaan môre lewe en vir ’n lang tyd daarna, wat sal ons doen? • Wie sou ons volg? • Rondom watter storie sal ons die verskillende aspekte van ons lewe organiseer en bou.
Nie eens die dood kan lewe in Jesus se Koninkryk doodmaak nie!
Die wêreld nooi ons uit om sukses lere te klim... maar Jesus nooi ons uit om kruise te dra
Kruisdra beteken dat ons onsself sal verloën deur ander te dien in plaas van om bo-oor ander te klim op pad boontoe
“Max, tel jy handdoeke op omdat jy die hoof van ’nmaatskappy is? Óf is jy die hoof van ’nmaatskappy, omdat jy handdoeke optel?”
Dien jy ander omdat jy ‘n volgeling van Jesus is of is jy ‘n volgeling van Jesus omdat jy ander dien?
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Volgende week: • Psalm 1