560 likes | 725 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly!. 1 Samuel 15:34-16:13. Teks. 1 Samuel 15:34-16:13. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. By wie soek jy die fout?. Al wat God van ons verwag, is gehoorsaamheid- dit beteken om te luister én te doen!.
E N D
God versamel ons en ons is bly! 1 Samuel 15:34-16:13 Teks
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
Al wat God van ons verwag, is gehoorsaamheid- dit beteken om te luister én te doen!
Elke mens is drie verskillende mense: Die een wat jy glo jy is. Die een wat jy graag wil wees. En die een wie jy eintlik is.
Godversamelonsenonsisbly! Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Godpraatmet ons Luister weer na die Woord Ons luister
“Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” 1 Sam 16:7
Reputasie vs karakter
God kyk anders... Hy kies nie noodwendig lang mense nie
God kyk anders... Hy kies nie noodwendig mooi mense nie
God kyk anders... Hy kies nie noodwendig die oudste kinders nie
Dawid was nie ’nBBP nie, eerder ’nPSN
Dawid was onbelangrik in sy gesin en waarskynlik nooit ernstig opgeneem nie
God soek die ‘real deal’
God soek mense wat die 1 Joh 4:8-toets slaag en wat leef soos die gelykenis van Matt 25…
God soek egte liefde nie net die regte leer nie
“Julle is ’nkoninklike priesterdom wat die verlossingsdade moet verkondig (profeet) van Hom wat julle geroep het” 2Pet 2:9
As priesters: • Dra die versoening verder • reik met genade uit na mense in nood • Vergifnis en sagte oë
As profete: • verkondig die kennis en wil van God aan alle mense
As konings: • leer om • reg te leef • eglieftehê • op te staan vir reg en vrede
Om gemeenteleiers • te wees wat as • profete God se Woord verkondig • priesters mense versorg en opbou • konings die familie dien en bestuur
Alle lidmate • het die roeping om as • profete God se Woord te verkondig met of sonder woorde • priesters mede-lidmate te versorg • konings diens te lewer en reg op te tree
“Ek sal eerder sien hoe ’nhele regiment soldate met hulle swaarde in hulle hand op my afstorm, as een Calvinis wat glo hy is besig om die wil van God te doen!”
Beoefen reg (Koning) Tree met liefde en trou op (Priester) Wandel met God (Profeet)
“Our God is in the heavens; He does whatever He pleases” Ps 115:3
As Hy Sy asem op ons blaas... en Hy roep ons op die naam...
Wat is die mooiste geskenk wat jy vir God kan gee? Om na ander mense te kyk soos Hy na hulle kyk
Godherinnerons SakramenteRituele Ons is dankbaar