400 likes | 611 Views
Efesiërs 1:3-14. Die deurlopende PP-agtergrond. www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly!. Efes 1:3-14. Teks. Efesiërs 1:3-14. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. Die kruis in die sakdoek. Here, wie is ek dat ek hier in wonders gewortel is?
E N D
Efesiërs 1:3-14 Die deurlopende PP-agtergrond
God versamel ons en ons is bly! Efes 1:3-14 Teks
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
Here, wie is ek dat ek hier in wonders gewortel is? Dat iets in my dit waag om te antwoord? Here, ek wil die venster wawyd oopmaak, die wêreld wakker maak, en skreeu tot die klippe antwoord gee – God lewe, lewe, lewe en ek is geseën, geseën, geseën. Amen.
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God versamel ons en ons is bly! Loflied
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Efesiërs 1:3-14 - Efese se Berakah -
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
“Ek is mos ’naangenome kind. Weet julle wat is die verskil tussen ’naanneming en ’n geboorte? My twee broers het in my ma se baarmoeder gegroei, maar ek het in my ouers se hart gegroei. Daarom is ons drie ewe spesiaal vir hulle.”
“Grace is a thought that changed the world… What once was hurt, what once was friction, what left a mark, no longer stings because Grace makes beauty out of ugly things... Grace finds goodness in everything”
Om die geskenk “Jy is vergewe” te ontvang, maak jou vry. Vergifnis is die welriekende geur van 'n viooltjie wat kleef aan die hak wat dit vertrap het. Vergifnis is die windverwaaide blomknop wat helder blom in die geweldgeteisterde Kaapse Vlakte. Vergifnis is die kind wat uit sy maag lag onder die doringdraad wat lank gelede die konsentrasiekamp omring het. Vergifnis is God wat ons nie wil los nie, selfs ná alles wat ons gedoen het. Vergifnis maak jou vry. “Jy is vergewe” vertel vir jou van God.
“And I fell into the hands of God. Have you fallen into God? Have you heard the good news that 'to get in control of one's life is surrender to unconditional love'? Have you fallen into the 'love that accepts me with no reference to my deserving'? Have you fallen into the hands of God, the forgiver?”
God stuur ons uit WegsendingsliedSeënbede Ons is gasvry
God lewe, lewe, lewe en ek is geseën, geseën, geseën. Amen.
Volgende week: Mark 6:30-34 en 53-56