410 likes | 593 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly!. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag). Teks. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 - Vadersdag -. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. Vadersdag. Watter indruk laat jy agter?.
E N D
God versamel ons en ons is bly! 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag) Teks
1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 - Vadersdag -
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
“Dit is skrikwekkend om te dink dat jy jou kind merk, bloot deur jouself te wees.” Simone du Beauvoir
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 - Vadersdag -
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
“All of us are born with a set of instinctive fears - of falling, of the dark, of lobsters, of falling on lobsters in the dark, or of the words “Some Assembly Required.” Dave Barry
“Vrees het ’n groot skaduwee, alhoewel hyself maar klein is.” Ruth Gendler
“Vrees maak die wolf groter as wat dit is.” Duitse spreekwoord
“Moed is net vrees wat begin bid het.” Anne Lamont
“Hou jou vrese vir jouself, maar deel jou moed met ander.” Robert Louis Stevenson
“In any situation, what you ARE determines what you see, what you SEE determines what you DO”
Gaan jy gevorm word deur ons vrese van die Goliats óf deur God? Gaan jy op jou knieë leef, gefokus op God?
“Ek word nie geroep om suksesvol te wees. Ek word net geroep om getrou te wees.”
“Om ‘n nuwe tree, ’nnuwe woord te spreek, is wat die meeste mense vrees!” Dostoyevsky
“In any situation, what you ARE determines what you see, what you SEE determines what you DO”
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Volgende week: 2 Sam 1:1, 17-27