1 / 7

Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors

Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors. Basiese konstruksie en werking Speekpoolkonstruksie Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? Sinchroonmotor onder las Reluktansie wringkrag Addisionele bronne: Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.

kaemon
Download Presentation

Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 17 – Sinchroonmotors • Basiese konstruksie en werking • Speekpoolkonstruksie • Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? • Sinchroonmotor onder las • Reluktansie wringkrag Addisionele bronne: • Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.

  2. Basiese konstruksie (17.1) • Speekpool rotors toegerus met kourotorwikkelings is die mees algemene konstruksie wat by sinchroonmotors gekry word. Die kourotorwikkeling help om die motor op spoed te kry.

  3. Hoe word sinchroonmotors aanlyn gebring? (17.2) • Sinchroonmotors kan met behulp van die volgende wyses aanlyn gebring word: • Deur eers die motor te bedryf as ’n induksie motor m.b.v. die kourotorwikkelings op die rotor en deur dan op die regte tyd die veldstroom aan te skakel om sodoende die motor in sinchronisasie te “ruk”. • Deur ’n tweede motor te gebruik om die sinchroonmotor op spoed te bring en dan min of meer dieselfde prosedure as hierbo te volg. • Deur veranderbare frekwensie aandrywing te gebruik om die motor op spoed te bring en te sinchroniseer.

  4. Sinchroonmotors onder las (17.4) • Soos by generators is die velde van die rotor van die motor en die stator infase net na sinchronisasie. • Soos wat die motor belas word deur ’n meganiese las sal die velde uitfase begin skuif, maar sal die rotor teen sinchroonspoed bly draai totdat die maksimum wringkrag (uitval-wringkrag) oorskry word. • Dan val die motor uit sinchronisasie.

  5. Sinchroonmotors onder las (17.4) • Die verband geld nog steeds. In die geval van sinkroonmasjiene is die een daarom die geskaleerde van die ander een.

  6. Reluktansie wringkrag (17.8) • Die speekpole van die rotor word aangetrek deur die veld van die statorpole. Daardeur ontstaan reluktansie wringkrag.

  7. Tipiese masjien waardes (17.9) • In afdeling 17.9 word twee verskillende sinkroonmasjiene met mekaar vergelyk vir interessantheid.

More Related