80 likes | 285 Views
Hoofstuk 14. Klassifikasie en name van minerale. Mineraalvariasies : isomorfie. Granate Dieselfde kristalstelsel en morfologie Verskil in chemiese samestelling en daarmee saam in digtheid , hardheid , brekingsindeks en eenheidsel afmetings
E N D
Hoofstuk 14 Klassifikasie en name van minerale
Mineraalvariasies: isomorfie • Granate • Dieselfdekristalstelsel en morfologie • Verskil in chemiesesamestelling en daarmeesaam in digtheid, hardheid, brekingsindeks en eenheidselafmetings • Plot samestellingstussen 3 endlede in die pyralspietgranaatreeks(Fe, Mg, Mn-ryk) op ‘n ternêre diagram • Samestelling in werklikheid ‘n reeks tussen die komponente en die algemeneformule is (Fe, Mg, Mn)3Al2(SiO4)3 • Die relatieweverhoudings van Fe, Mg, Mnverskil in die verskillendegranate: piroop, spessartiet, almandien • Die uvarovietreeksgranate het die eindlede: andradiet, grossulariet, uvaroviet • Karbonate • Kalsiet, magnesiet, rhodochrosiet, sideriet • Samestellingsverskilmaarmorfologie is dieselfde • Meestekarbonate het ‘n samestellingnabyaanendlidsamestellings • Karbonate met intermediêresamestellings het verskillendemorfologie as die bogenoemdeminerale
Mineraal variasies: polimorfie • Verskillendemineraalspesies: verskillendemorfologiemaardieselfdechemiesesamestelling • SiO2minerale (silikaminerale): kwartstrigonaal stishoviettetragonaal tridimiethexagonaal
Elementêre chemiese samestelling • 4000 mineraalspesies met individuelemineraalname (huidig) • In spesiesverskillendepolitipes: • Kwarts: ametis, sitrien, rooskwarts, ens.; • Beril: smarag (Cr-rich); akwamaryn (Fe-rich) • Algemeenstemineralebevat die meesalgemeneelemente: O, H, Si, Al, Na, Mg, Ca, Fe, K • Litofiel, chalkofiel, siderofiel, halogenofiel, atmofiel
Klassifikasie van minerale • Geneties: • Volgenshoofprosessewaardeur mineral vorm • Niemineralogies en problematies • Geochemies: • Gebaseer op hoof chemieseelemente • Irrasioneel: mineralewatuitbaieelementebestaan? • Kristalchemies: • Funksioneleverhoudingtussenchemiesesamestellings • Aanvaarbaar • Geochemies en kristalchemies: • Baienuttig
Hoofstuk 15 Mineraalidentifikasie van handmonsters Selfstudie en kyk video op Blackboard: Identification of minerals