460 likes | 603 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly!. 2 Sam 1:1, 17-27. Teks. 2 Sam 1:1, 17-27. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. “The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world going out, the future world coming in.”
E N D
God versamel ons en ons is bly! 2 Sam 1:1, 17-27 Teks
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
“The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world going out, the future world coming in.” Yose ben Abin, ‘n Joodse wyse
“At no time is it more important for families and tribes to cling together than when someone in the circle dies. I believe mourning rituals are actually designed for the living. They help us to begin to reweave the torn fabric. During my years of marriage to Nina we have lost a number of close friends and relatives, and I have come to appreciate how well Jewish mourning fulfil these purposes. As my wife says “We, Jews, do death well.” They do.” Harvey Cox
“How one handles grief, is a personal matter. Let the one who has suffered the loss take the lead. If he feels like talking, encourage him to talk. If he prefers to sit in silence, don’t intrude on his silence. Friends should call, bring food, offer to run errands, and do what needs to be done. A hug, a squeeze of the hand, a look which says, “I’m here, if you need me,” conveys more than a thousand words. Abigail Van Buren
“Christians have to come to grip with death. They have to permit the departed to leave, the surviving to grieve, and themselves to live.”
Kom ons dink na oor geliefdes wat ons aan die dood afgestaan het
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
2 Samuel 1:1, 17-27 Dawid se Requiem vir Saul en Jonatan
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
In plaas van feesvier oor sy koningskap, treur Dawid oor die dood van sy teëstander, Saul
“As ’n mens wil sorg dat dit nooit moet gebeur dat jou hart moet breek of bloei nie, moet jy jou liefde aan niemand gee nie. Vermy alle betrokkenheid by mense of dinge… Waarlik, die enigste plek waar ’n mens volkome veilig kan wees teen al die gevare, pyn en verontrusting van die liefde, is die hel self!” C.S. Lewis
Death ends a life but it does not end a relationship
Jy mag maar jou koffie slurp Of in jou piering gooi Jy mag met vuil voete Uit die komposhoop oor ons wit mat loop Jy mag jou naels byt Vals sing Swak groente huistoe bring Die badkamer omkrap Die nat vloer opdroog met my waslap... Jy mag maar snags hard snork Oor koue voete brom As jy net terug kan kom
Skielik is jy vryas niemand van jou hoor nieas niemand van jou weet niekan jy tog niks verloor niekan niemand jou vergeet nieas niemand jou bemin nieas niemand jou ooit raak niekan niemand trou versin niekan niemand jou versaak niedis tog so eenvoudigdis jy alleenlik jy;en die groter sorgegaan vanself verby; niks om te verhaal nienet die vrede bly; niks om te betaal nieen skielik is jy vryas jy op niemand leun nieen niks van iemand vra niehoef niemand jou te steun niehoef niemand jou te dra niedis tog so eenvoudigdis jy alleenlik jy;en die groter sorgegaan vanself verby; niks om te verhaal nienet die vrede bly; niks om te betaal nieen skielik is jy vry Koos du Plessis
“People of faith, by the power of God in Jesus Christ, nothing that is lost will not be found. Nothing that is closed will not be opened, nothing that ends will be without a new beginning.” Ronald Patterson
“Ek neem een dag op 'n slag. Gister is verby, môre het nog nie gekom nie. Ons het net vandag om Jesus lief te hê.”
Ons behoort dankbaar te wees vir ons trane: Dit berei ons voor vir ’n helderder visie van God. William A Ward
Gooi jou luike oop sodat jy God-verantwoordelik en God-oorvloedig kan lewe
God herinner ons SakramenteRituele Ons is dankbaar
Gee geleentheid om na te dink oor geliefdes wat die lewe verlaat het
Volgende week: 2 Sam 5