350 likes | 507 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. Addisionele hulpmiddels en volledige preek- en Powerpoint is beskikbaar by www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly. Markus 7:1-23. Teks. Markus 7:1-23. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. Jesus en hande was voor ete.
E N D
Addisionele hulpmiddels en volledige preek- en Powerpoint is beskikbaar by www.nous.org.za
God versamel ons en ons is bly Markus 7:1-23 Teks
God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God
“the process of spiritual formation in Christ is one of progressively replacing… destructive images and ideas with the images and ideas that filled the mind of Jesus himself… Spiritual formation in Christ moves toward a total interchange of our ideas and images for his.”
God versamel ons en ons is bly Familie-oomblik
God praat met ons Luister na die Woord Ons luister
Markus 7:1-23 - Die dissipels vergeet hulle maniere -
God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister
Klop jou uiterlike met jou innerlike? Is jy skynheilig of Skyn jy heilig?
“… die plek waar dit gebou gaan word is die mooiste wat jy jou kan voorstel - ’nwaardige tempel vir die Goddelike Vriend wie redding en ware seën aan hierdie wêreld gebring het.”
“Their difficulty is that they are trying to be more religious than God.”
“What comes into our mind when we think about God is the most important thing about us… Were we able to extract from any man a complete answer to the question, “What comes into your mind when you think about God?” we might predict with certainty the spiritual future of that man.”
Jesus stel nie belang in uiterlike vertonings nie – Hy soek ’nlewe waar die uiterlike met die innerlike klop
“What God most wants, is to see you smile because you know how much God loves you.” Julian van Norwich
Laat ons die Gees toelaat om die slapende skoonheid in ons wakker te maak
“The greatest honor we can give to God is to live gladly because of the knowledge of His love.” Julian van Norwich
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word bywww.flam.co.za
Om na ’n demo-snit van die lied te luister, of om die bladmusiek of guide track af te laai, kliek op die hyperlink hieronder http://www.flam.co.za/Soek.asp?return=True&qs=F225
Volgende week: Mark 7:24-37