210 likes | 448 Views
Hoofstuk 7. X-Straal diffraksie. Inhoud. Basiese konsepte en definisies Golwe en X- strale Kristalstruktuur Bragg se wet X- straal tegnieke. Basiese konsepte.
E N D
Hoofstuk 7 X-Straal diffraksie
Inhoud • Basiesekonsepte en definisies • Golwe en X-strale • Kristalstruktuur • Bragg se wet • X- straaltegnieke
Basiesekonsepte • Kristalchemie: studie van verhouding van interne kristalstruktuur met die fisiese en chemieseeienskappe van minerale • Kristalle: • Raamwerkstruktuur, met eenheidsel as die basieseboublok • Atome en inter-atomiseafstande: 0.1 – 0.5 nm • Virondersoek van kristalle – golwe met golflengtes in hierdiegrootteordebenodig • Sigbarelig: golflengte: 400 – 700 nm • X- Strale en neutrongolwe: 0.01 – 0.5 nm
Basiesekonsepte • Kwantumvlakke is bane waarinelektronebeweeg: • K, L, M, N, O, P, Q • Aantalelektrone: 2N2 (N = 1,2,3,4,5,6 or 7) • M: 2 x 32 = 18 • Sub-vlakke– verdeelkwantumvlakke • s, p, d, f • Aantalelektrone: 4K – 2 (K = 1, 2, 3 or 4) • d: (4 x 3) – 2 = 10
Basiesekonsepte • Opwekking van X-strale • Elektroneuitgestraaldeurbron (verhitte W filament) • Versnelelektronedeur ‘n elektrieseveldtegebruil (beheersterkte van elektrieseveldomsnelheid van elektronetebeheer) • Elektrone bots met metaalanode(Cu of Mo) • Baiehoëenergieradiasieuitgestraal: X-strale* • Hoe: • Versneldeelektroneverplaaselektroneuitbinneorbitaalvlakke van ‘n atoom • Elektroneuithoëorbitaalvlakkevul die elektron’opening’ en steloorskotenergievry as X-straalfotons • Energie en golflengte van hierdiefotons stem ooreen met spesifiekeelektronieseoorgang van gegeweatoom van die metaalanode
Golwe • Amplitude • Golflengte • Pad/faseverskil • Fig 7.4 • Interferensie van golwe • Konstruktief • Destruktief
Braggse wet • Gebaseer op die diffraksie van X-strale of neutrons vanafkristaloppervlakke teen sekerhoeke • Basis van ontwikkeling van kragtige instrument vir die studie van kristalle in die vorm van X-straal en neutron diffraksie • Hoe: • As X-strale (of neutrons) ‘n atoomtrefsal die beweging van die elektrone (of spin van neutrons) her-radiasie van die golweveroorsaak met dieselfdefrekwensie • Rayleigh verstrooiing • Verstrooidegolweondergaaninterferensie met mekaarwatkonstruktief of destruktief is en piekeproduseer by sekerehoeke • Eindproduk is ‘n diffraksiepatroonwaarvan die analise van die kristalstruktuurgedoen word
Bragg se wet • As X-straleverstrooi word vanaf ‘n kristalraamwerk, word pieke van verskeieintensiteitewaargeneemwatooreenstem met die volgendevoorwaardes: • Die invalshoek = hoek van verstrooiing • Die padlengteverskil is gelykaan ‘n heelgetaalaantalgolflengtes • Die voorwaardevirmaksimumintensiteitverkry in Bragg se wet laatons toe om details oor die kristalstruktuurtebereken. Of as die kristalstruktuurbekend is, kanditgebruik word om die golflengte van die X-stralewat op die kristalinvaltebepaal. • Bragg se vergelyking: nλ = 2dsinθ • n:heelgetalbepaaldeur die rangordegegee • λ: die golflengte van die x-strale • d: afstandtussenatoomraamwerkvlakke • θ: hoektussen die invalsstraal en die kristalvlakke
Tegnieke: X-straaldiffraktometer • Die x-strale word gekollimeer in ‘n sterk X-straalabsorbeerder (gewoonliklood) • Smal x-straalbundelwat die kristaltref is die gevolg • Roteer die kristal en die detektorom Bragg se wet tebevredigvirdiffraksie
Tegnieke: Diffraktometrie van poeiers • Onwillekeuriggeorienteerdekleinkristalle of ‘kristalliete’ • Refleksies word geskandeer en intensiteitweergegee as ‘n funksie van die diffraksiehoek • Die lys van θhoeke met verskillendeintensiteite word oorgeskakelna d-spasies • Identifiseerkristalledeurdiffraksiepatronetevergelyk met diffraksiepatrone van bekendeminerale
Hoofstuk 8 Fisieseeienskappe van kristalle Definisies (Verdereselfstudie van die hoofstuk is opsioneel)
Definisies • Hittegeleiding (Thermal conductivity): • Drahittedeur ‘n mineraaldeurtermalevibrasies • Hoog in metale en minerale met hoëverhoudingmetaal-binding • Hitteuitsetting (Thermal expansion): • Uitsetting van ‘n kristal (toename in volume) met ‘n toename in temperatuur
Definisies • Piezoelektrisiteit: • Die vermoë van ‘n kristalomsyvormeffensteverander (ondergaanvervorming) wanneer ‘n elektrieseveldtoegepas word (ook die ommekeer: as spanning toegepas word kan ‘n elektrieseveldgeinduseer word) • Slegsmoontlik met sommigekristallewatnie ‘n senter van simmetrie het nie • Piroelektrisiteit • Die vermoë van ‘n prismatiesekristalomteenoorgesteldeelektriese ladings teontwikkel op teenoorgesteldepuntewanneerverhit word • Algemeen in trigonaletoermalynkristalle • Magnetisme • Die vermoë van ‘n kristalom ‘n magnetieseoomblikteproduseerwanneer ‘n magneetvelddaaroptoegepas word • Slegsmoontlik in kristallewatatome/ione met onpaarelektrone • Sterkste: Fe3+ en Mn2+ - het 5 onpaar 3d-elektrone • Fe2+ - het 4 onpaar 3d-elektrone
Chapter 4 Q8