260 likes | 532 Views
Hoofstuk 10 - A. Identifisering van minerale d.m.v. die petrografiese mikroskoop. Inhoud. Monster voorbereiding Mikroskoop instelling Bepaling van die brekingsindeks Gebruik van interferensie-kleure Konoskopiese waarneming van interferensie figure. Microskopie.
E N D
Hoofstuk 10 - A Identifisering van minerale d.m.v. die petrografiese mikroskoop
Inhoud • Monster voorbereiding • Mikroskoopinstelling • Bepaling van die brekingsindeks • Gebruik van interferensie-kleure • Konoskopiesewaarneming van interferensie figure
Microskopie • Deurvallende lig mikroskopie • Deursigtige kristalle • Lig word deur mineraal korrels gelaat • Algemene rotsvormende minerale • Weerkaatste lig mikroskopie • Ondeurskynende kristalle • Lig weerkaats vanaf glad gepoleerde oppervlakte • Gewoonlik ertsminerale Hierdie module: deurvallende lig mikroskopie
Monster voorbereiding:Deurvallende lig mikroskopie • Korrelmontering: • Fyngemaaldefragmente; gedoop in olie en versprei op ‘n glasplaat; bedekdeur ‘n dun glasskyfie • Dunseksie: • Snyskyf van rots monster – gedeeltewatondersoek word • Onderkant - gepoleer en geplak (cemented) teen die glasplaat • Bokant - geskuur tot gewenstedikte; bedek met balsem en ‘n dun glasplaatjie • Gesteentevormendemineralenoudeurskynend
Mikroskoop instelling • Belangrik sodat: • Lig deur die middel van alle lense, die tafel (stage) en die kondenseerder te laat gaan • Twee polariseerders vibrasies loodreg tot mekaar sal hê • Okulêre – een of beide gestel vir elke oog; kruishaar in fokus. • Tafel (Stage) – Middel presies in die optiese as; kristal nie beweeg tydens tafel rotasie • Kondenseerder – wanneer ingeskakel moet ligstraal gesentreer wees om die kruishaar • Polariseerder – een gestel op 0º en die ander op 90º
Ander verstellings • Ligintensiteit – gemaklikvirjouoë – baiehelderlig gee hoofpyne en brand veselsuit • Iris – bepaal die deursnee van die ligbundelwat van die bronafkom – verskillendeinstellingvirverskillendevergrotings • Kondenseerder – aanomhoëgehalte (resolution) by hoëvergrotingtekry • Fokus – ombotsingtevoorkom: bring eers monster nabyaanobjektief lens (nieteenaan) en vergroot die afstandtotdat monster in fokus is
Bepaling van die brekingsindeks • Korrelmontering (grainmount) • Kristalrante – tree op as kleinprismaswatligkonsentreer in ‘n ring van lig – die Becke Lyn • As die afstandvanaf die monster na die objektiefvergroot word (defocusing), word die Beckelynaltydgerefrakteer in die rigting van ‘n medium met ‘n hoër RI • In praktyk: • Verander die vloeistowwetotdat twee aangrensendevloeistowwe die perkedefinieervir die indeks van die mineraal.
Dubbelbreking (δ) • Wanneer ‘n straal van liggesplit word in twee apart gepolariseerdestrale – elk met ‘n eievibrasierigtingloodreg tot die van die anderstraal • Ware maksimumdubbelbrekingswaarde (δ) van mineraal • Isotroop: δ = n – n = 0 • Eenassig: δ = nε – nω • Tweeassig: δ = nγ – nα • Onder die mikroskoop • Waargeneemonderkruisgepolariseerdelig as: • Interferensiekleure • Slegs in anisotropeminerale
Dubbelbreking • Golwewatdubbelbrekingondergaan het is gepolariseerdmaar apart, vibreer in verskillendevlakke – geeninteraksie • Benodiginterferensie – bestudeerinterferensiekleure en eienskappe • Om interferensietekry – word ‘n tweedepolariseerderingeskuif – die analiseerder: • Kruispolariseerder/boonstepolariseerder/gekruidenichols • Gebruikom die interferensieeffekte van lig in mineraleteanaliseer
Interferensiekleure Eerste orde kleure Tweede orde kleure Derde orde kleure
Dubbelbreking • ‘n Eienskapwatalleanisotropemineralehet, hoeveelheidverskil: • Hoëdubbelbrekingminerale – 3de / 4de ordeinterferensiekleure • Med dubbelbrekingminerale – 2de ordeinterferensiekleure • Laedubbelbrekingminerale – 1ste ordeinterferensiekleure • Vir ‘n spesifiekemineraal hang dubbelbrekingaf van orientasie: • Maksimumdubbelbreking - orientasie van korrelwyshoogstemoontlikeinterferensiekleurevir die spesifiekemineraal • Minimum of geendubbelbreking – orientasie van korrelwyslaagste of geeninterferensiekleurevirspesifiekemineraal • Intermedieredubbelbreking – orientasie van korrelwysinterferensiekleureintermediertussen minimum en maksimum
Interferensiekleure Bepaal orde van interferensie kleure en so die waarde van die dubbelbreking – interferensie kleurkaart
Gebruik van interferensie kleure:Ware dubbelbreking • In monster: kristalle in willekeurigeoriëntasie elkekorrel het verskillendeinterferensiekleure, elk met ooreenstemmendedubbelbreking • Minimum dubbelbreking: • Sirkelsnede (loodreg tot die optiese as) - laagsteordekleure • Brekingsindekse op beideassegelyk of bynagelyk • Ware (maksimum) dubbelbreking: • Langsteelliptiesevlak (parallel aanoptiese as) verskafhoogsteordekleure • Brekingsindeks op langas = grootste; op kortas = kleinste • DUS: om die ware dubbelbreking van ‘n mineral tebepaal – kies die korrel met die hoogsteinterferensiekleure en lees die waarde van dubbelbrekingafvanaf die kleurkaart
Gebruik van interferensie kleure:Bykomstige plaatjie (kompenseerder) • Bykomstigeplaatjie (accessory plate) is ‘n kristal met bekendedubbelbreking en orientasie • Bepaalonbekendemineraal se optieseorientasiedeurdittevergelyk met ‘n bekendekristalplaatjie se orientasie • Kristal orientasie in plaatjie parallel aanmineraalorientasie • Plaatjie se kleureondergaankonstruktieweinterferensie met kleure van mineraal • Optelling (Addition) – Positief (Rooiplaat + kleur van mineraal = blou) • Kristal orientasie in plaatjieloodregaanmineraalorientasie • Plaatjie se kleureondergaandestruktieweinterferensie met kleure van mineraal • Aftrekking (Subtraction) – Negatief (Rooiplaat - kleur van mineraal = geel)
Gebruik van interferensie kleure:Bykomstige plaatjie (kompenseerder) POSITIEF NEGATIEF
Gebruik van interferensiekleure:Uitdowing • Soos ‘n anisotropiesekristalgeroteer word in eenvollesirkelonderkruisgepolariseerdelig, saldit 4 keeruitdowingondergaan • D.w.s. – by elke 90° rotasie word die mineraaldonker • Ditgebeurelkekeerwanneer die twee loodregtevibrasierigtings parallel val met die twee polariseerderrigtings
Gebruik van interferensiekleure:Uitdowingshoek • Optiese as vertikaal (sirkelsnede) – mineraal donker met rotasie • Optiese as skuins – mineraal donker elke 90º • Uitdowingshoek gemeet vir verlengde minerale of minerale met sterk splyting • Parallelle uitdowing • Skewe uitdowing • Simmetriese uitdowing • Geen uitdowingshoek
Waarneming van interferensie figure met konvergerendelig – konoskopiesewaarneming • Gebruikkondenseerder lens • Gee konvergerende lig • Gaan monster binne teen 50º - 90º hoeke • Sienbeeld van ligbron • Interferensieeffekte teen verskillendehoeke
Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Isotroop • Geenbeeld
Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Eenassig • Loodregaanoptiese as
Konoskopiesewaarnemingvan interferensiefigure • Eenassig • Snede met ‘n hoek tot die optiese as
Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Eenassig • Parallel aan die optiese as