260 likes | 688 Views
Hoofstuk 9 Optiese Eienskappe. Doelwitte. Verstaan beginsels van: Breking van lig Brekingsindekse Polarisering van lig Dubbelbreking Pleochroïsme Optiese indikatriks Dispersie. Die belangrikheid van optiese eienskappe van minerale. Optiese mineralogie :
E N D
Doelwitte • Verstaanbeginsels van: • Breking van lig • Brekingsindekse • Polarisering van lig • Dubbelbreking • Pleochroïsme • Optieseindikatriks • Dispersie
Die belangrikheid van optieseeienskappe van minerale • Optiesemineralogie: • studie van interaksie van gepolariseerdelig in minerale • NB vir: • ID van minerale • Onthulmineraaleienskappe • Petrografiesemineralogie: • Sistematiesebeskrywing van mineralesooswatdit in gesteentesvoorkom in DUNSEKSIE • Basis van petrografiesemineralogie: • Isotropie en anisotropie • Isotropie:Homogeen in allerigtings • Anisotropie: teenwoordigheid van ‘n voorkeuroriëntasie • Voorkeuroriëntasie: konsentrasie van struktureleelemente met ‘n liniêre of vlakvoorkeurhouding • Gerigteinteraksie van lig met kristalle
Isotroop/Anisotroop • Isotroop: Isometries • Anisotroop: een-assigTetragonaal Heksagonaal Trigonaal • Anisotroop: twee-assigOrtorombies Monoklien Triklien
Golwe en lig • Sigbarelig is elektromagnetieseradiasie (Fig 9.1) • Elektrieseveld E wekmagnetieseveld H op (loodreg op E) • Plant voort teen snelheid c in ‘n vakuum • Lig: partikel (foton) en golf eienskappe; beweeg in ‘n reguitlyn @ snelheid c • Kieswattereienskapgebruikafhangend van optieseeffekbenodig • Allesigbaregolflengtessaam (400-800nm): wit lig • Monochromatieselig – eengolflengte (Na damp lamp)
Refraksie (breking) • Rigtingsverandering van ‘n golf a.g.v. verandering in snelheid • Komvoorwanneerlig van een medium na ‘n ander medium beweeg • Meesalgemenevoorbeeld: breking van lig • Ook in klankgolwe, watergolwe
Breking • Beskryfdeur Snell se Wet: • Die invalshoek en die hoek van refraksie is verwantaan die snelheid van die invals en gerefrakteerdestraal en omgekeerdeweredigaan die brekingsindekse van die twee media waardeurditbeweeg • Met anderwoorde: • Wanneerlig van ‘n meerdigtena minder digte medium beweeg, veranderdit van rigting – gerefrakteer • Behalwevir 90º invalshoek
Brekingsindeks • ‘n Maatstaf van hoe die golfspoedverander in een medium in vergelyking met in ‘n vakuum • n = c/v snelheidsverhouding • c = snelheid van lig in ‘n vakuum (vvakuum) • v = snelheid van lig in medium (vmedium) • In mineralogie is die medium ‘n mineraal(vmineraal) • Dus: nmin = vvakuum/ vmineraal
Brekingsindeks (RI) • Ligdeurminerale: verstrooiddeurelektrone – tydsvertragingwaargeneem • Dus: snelheid van die liggolfverandernie – in werklikheidveroorsaak die elektrone ‘n langer pad vir die liggolf • Brekingsindeksneem toe wanneeraantalelektrone per eenheid volume toeneem soosdigtheidtoeneem • RI is afhanklik van: • Rigting van lig • Golflengte • Temperatuur
Bepaling van die brekingsindeks van ‘n mineraal • Gebruik in optiesemikroskoop ID van mineraal • Minerale het karakteristiekebrekingsindekse • Maakgebruik van vloeistowwe met bekendebrekingsindekseom die indekse van die mineraaltebepaal • Bepalingdeurmiddel van reliëf en die Beckelyn
Polarisering • Polarisering – beskryf die orientasie van die trillings (ossillerings) van golwe • Transverse golwe (lig) • Trillings in vlakloodreg tot rigting van voortplanting
Polarisasie • Wanneer ‘n liggolfgefiltreer word omslegseenvibrasierigtingdeurtelaat • Vibrasieloodreg in rigting van voortplanting • Onder die mikroskoop: • Waargeneem as: • Pleochroïsme – Vlakgepolariseerdelig • Dubbelbreking – Kruis-gepolariseerdelig
Hoe polariseer lig? • Gebruik ‘n polaroid filter • Organiesesintetiesekristalle • Algemeenstemetode van polarisasie • Toonsterkvoorkeurabsorpsiea.g.v. verskillendebindingskragte in verskillendekristalrigtings • Geproduseer van materiaal met die vermoёomeen of twee vlakke van elektromagnetiesegolfvibrasieteblok • Dus: filter eenhelfte van vibrasiesuit • Ongepolariseerdeligdeur Polaroid filter verlaat: halveerintensiteit; enkelvlakvibrasiesgepolariseerdelig • Ander kristalle; heelwatmineraletoonookvoorkeurrigtingabsorpsie • nievolledigeabsorpsie – slegssekeregolflengtes • Kleurveranderingetydensrotasie in gepolariseerdelig • PLEOKROISME – baienuttige ID metode • Verkryookpolariseringdeur: • Weerkaatsing • Ligbreking • Verspreiding (scattering)
Dubbelbreking • Wanneer ‘n liggolfgeskei word in twee apartegepolariseerdegolwe – elk met ‘n eievibrasie-rigtingloodreg tot die ander • Onder die mikroskoop: • Waargeneemonderkruis-gepolariseerdelig as: • Interferensiekleure • Slegs in anisotropieseminerale
Dubbelbreking • Afbreek van ‘n straal van ligna twee strale (die ordinêre, ω, en ekstraordinêre, ε,strale) soosbeweegdeursekeretipesmateriaal, sooskalsietkristalle of boron nitried • Slegs in anisotropieseminerale • Eenassigedubbelbreking: materiaal met twee verskillendebrekingsindekse – nω en nε • Tweeassigedubbelbreking (trippelbreking): materiaal met brekingsindekse van drie ‘gelyke’ waardes - nα, nβ en nγ • Bereken as die faseverskiltussengepolariseerdestralenadatdit ‘n kristalverlaat van dikte d – ookgenoemoptiesevertraging
Dubbelbreking • Invalsliggerefrakteer in twee verskillendeweë – split in twee apartestrale • Wys twee beelde as ‘n voorwerpdeur die dubbelbrekendekristalbeskou word • Gevolg van DUBBELBREKING van lig – beidestrale is gepolariseer, maarloodreg tot mekaar • As gevolg van verskillendebrekingsindekse van minerale in twee of drierigtings • Die twee stralekanonderskeidelikuitgeblok word deur filters Bewys van die golfagtigeoptrede van lig
Dubbelbreking • Dubbelgerefrakteerdegolwe is gepolariseer, maargeskei, vibreer in verskillendevlakke – geeninteraksie • Benodiginterferensievirbestudering van interferensiekleure en andereienskappe • Om interferensietekry – ‘n tweedepolariseerdergebruik – die analiseerder: • Gekruisdepolariseerder • Gebruikom die interfernsieeffekte van lig in mineraleteanaliseer
NB Terminologie • Pleokroïsme • Eenassig • Tweeassig • Interferensiekleure • Monochromatieselig • Reliëf • Beckelyn • Vlakgepolariseerdelig • Kruisgepolariseerdelig • Padverskil • Optiesevertraging • Analiseerder • Optiesevlak • Optiese as • Optiesemineralogie • Anisotropie • Gepolariseerdelig • Kristal • Mineraal • Petrografiesemineralogie • Voorkeurorientasie • Breking van lig • Brekingsindeks • Dubbelbreking • Ordinêrestraal • Ekstraordinêrestraal • Dunseksie
NB Terminology • Pleochroism • Uniaxial • Biaxial • Interference colors • Monochromatic light • Relief • Becke line • Plane polarized light • Crossed polarized light • Path difference • Optical retardation • Analyzer • Optical plane • Optical axis • Optical mineralogy • Anisotropy • Polarized light • Crystal • Mineral • Petrographic mineralogy • Preferred orientation • Refraction of light • Refractive index • Birefringence • Ordinary ray • Extraordinary ray • Thin section